Orion School of Skills Welkom

Orion School of Skills Welkom

Share

Orion Vaardigheidskool Welkom

16/06/2026
14/06/2026

✨✨ Weekly Planner ✨✨

09/06/2026

🌟 🐝Woeker-Woorde Spelfees 2026 🐝🌟
Ons eerste Woeker-Woorde Spelfees was 'n reuse sukses!
Baie geluk aan al ons leerders wat deelgeneem het. Julle harde werk en voorbereiding het beslis vrugte afgewerp. Ons is trots op elkeen van julle.

'n Spesiale woord van dank aan Mev. Nel vir haar inisiatief, asook aan haar span vir hul harde werk en ondersteuning om hierdie dag moontlik te maak🐝🔤

07/06/2026

Gelukkige verjaarsdag mev. Titmuss!! Mag jy 'n geseënde jaar hê. 🩵🩵

06/06/2026

Gelukkige verjaarsdag aan Mnr. Vermeulen !! Mag dit 'n geseënde nuwe lewensjaar wees.💚

Photos from Orion School of Skills Welkom's post 04/06/2026

✉️✉️ Circular 7/2026✉️✉️

04/06/2026

Gelukkige verjaarsdag mev. Reynders!! Mag jy 'n geseënde jaar hê. 🧡🧡

Want your school to be the top-listed School/college in Welkom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


1 Zebra Street
Welkom
9459