Colla Voce Studio

Colla Voce Studio

Share

Colla Voce Studio streef om wel geronde sangers en musikante die gemeenskap uit te stuur.

Photos from Ovation Entertainment's post 10/01/2019

Sy: Can you feel the love tonight?

Hy: Ag nee! Het ek weer Valentynsdag vergeet?

10/01/2019

VANDAG IS DIE DAG!!! GKA Inskrywingsaand 18:00 in Goudveld-Hoërskool se skoolsaal!

08/01/2019
07/01/2019

Goudveld Kunste Akademie Inskrywingsaand!!! 10 Januarie 2019 in Goudveld-Hoërskool Skoolsaal om 18:00. Kan letterlik nie meer wag nie!!!

07/01/2019

Ou foto's, blywende herinneringe!

04/01/2019

Nuwe jaar, nuwe stemme! Kan nie wag om te begin nie! Inskrywingsaand: 10 Januarie 2019 by Goudveld- Hoërskool om 18:00!!!🎉

03/01/2019

Is jy gereed om jou EIE stem te vind en te volg? Kom draai gerus 10 Januarie 2019 by Goudveld-Hoërskool en begin jou musikale reis!😁🎤

Stuur gerus 'n boodskap vir meer inligting!

02/01/2019

Sien baie uit na die inskrywingsaand 10 Januarie 2019 by Goudveld-Hoërskool!!!

Want your school to be the top-listed School/college in Welkom?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Welkom
9460