Colla Voce Studio

Colla Voce Studio Colla Voce Studio streef om wel geronde sangers en musikante die gemeenskap uit te stuur.

Sy: Can you feel the love tonight?Hy: Ag nee! Het ek weer Valentynsdag vergeet?
10/01/2019

Sy: Can you feel the love tonight?

Hy: Ag nee! Het ek weer Valentynsdag vergeet?

10/01/2019

VANDAG IS DIE DAG!!! GKA Inskrywingsaand 18:00 in Goudveld-Hoërskool se skoolsaal!

08/01/2019
Goudveld Kunste Akademie Inskrywingsaand!!! 10 Januarie 2019 in Goudveld-Hoërskool Skoolsaal om 18:00. Kan letterlik nie...
07/01/2019

Goudveld Kunste Akademie Inskrywingsaand!!! 10 Januarie 2019 in Goudveld-Hoërskool Skoolsaal om 18:00. Kan letterlik nie meer wag nie!!!

Ou foto's, blywende herinneringe!
07/01/2019

Ou foto's, blywende herinneringe!

Nuwe jaar, nuwe stemme! Kan nie wag om te begin nie! Inskrywingsaand: 10 Januarie 2019 by Goudveld- Hoërskool om 18:00!!...
04/01/2019

Nuwe jaar, nuwe stemme! Kan nie wag om te begin nie! Inskrywingsaand: 10 Januarie 2019 by Goudveld- Hoërskool om 18:00!!!🎉

Is jy gereed om jou EIE stem te vind en te volg? Kom draai gerus 10 Januarie 2019 by Goudveld-Hoërskool en begin jou mus...
03/01/2019

Is jy gereed om jou EIE stem te vind en te volg? Kom draai gerus 10 Januarie 2019 by Goudveld-Hoërskool en begin jou musikale reis!😁🎤

Stuur gerus 'n boodskap vir meer inligting!

02/01/2019

Sien baie uit na die inskrywingsaand 10 Januarie 2019 by Goudveld-Hoërskool!!!

Address

Welkom
9460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Colla Voce Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Colla Voce Studio:

Shortcuts

Share