Primêre Skool Naudeville

Primêre Skool Naudeville Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Primêre Skool Naudeville, Middle School, Mostertstraat 2 Naudeville, Welkom.

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 vanuit ons beheerliggaam, Danie Bezuidenhout. 📝
05/10/2026

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 vanuit ons beheerliggaam, Danie Bezuidenhout. 📝

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 vanuit ons beheerliggaam, Zanelle Blignaut. 📝
05/10/2026

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 vanuit ons beheerliggaam, Zanelle Blignaut. 📝

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 vanuit ons beheerliggaam, Annelize Strydom. 📝
05/10/2026

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 vanuit ons beheerliggaam, Annelize Strydom. 📝

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 🍎
05/10/2026

𝔾𝕖𝕝𝕦𝕜𝕜𝕚𝕘𝕖 𝕆𝕟𝕕𝕖𝕣𝕨𝕪𝕤𝕖𝕣𝕤𝕕𝕒𝕘 🍎

Stoei 🤼 Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat 2-3 Oktober 2026 deelgeneem het aan die SAWF Youth & President Nationa...
04/10/2026

Stoei 🤼
Baie geluk aan Jan-Phillip du Plessis wat 2-3 Oktober 2026 deelgeneem het aan die SAWF Youth & President National Championship en ń 1ste plek (Goud)🥇 o/8 in sy gewigsklas behaal het.

Dit is ń skitterende prestasie, ons is baie trots op jou!

Baie geluk met juf. Lizelle Bezuidenhout se verjaardag 🎂🎊 🎈
04/10/2026

Baie geluk met juf. Lizelle Bezuidenhout se verjaardag 🎂🎊 🎈

Tweekamp 🏊 🏃 Baie geluk aan Rosslyn Roper, Elle-Anne Roper en Enrico du Preez wat verskeie streke verteenwoordig en aan ...
03/10/2026

Tweekamp 🏊 🏃
Baie geluk aan Rosslyn Roper, Elle-Anne Roper en Enrico du Preez wat verskeie streke verteenwoordig en aan die Suid-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms in Bloemfontein deelgeneem het en uitstekend presteer het.

Rosslyn Roper 0/9 Dogters 1ste 🥇
Elle-Anne Roper 0/15 Dogters 1ste 🥇
Enrico du Preez 0/13 Seuns 6de 🎖️

Ons is baie trots op julle!

🩷 Vriendelike Vrydag-uitdaging 🩷
03/10/2026

🩷 Vriendelike Vrydag-uitdaging 🩷

Weeklikse beplanning 📝
03/10/2026

Weeklikse beplanning 📝

Tweekamp 🏊 🏃 Sterkte aan Rosslyn Roper, Elle-Anne Roper en Enrico du Preez wat verskeie streke verteenwoordig en aan die...
03/10/2026

Tweekamp 🏊 🏃
Sterkte aan Rosslyn Roper, Elle-Anne Roper en Enrico du Preez wat verskeie streke verteenwoordig en aan die Suid-Vrystaat Interprovinsiale Tweekamp byeenkoms in Bloemfontein deelneem.

Ons is baie trots op julle

Address

Mostertstraat 2 Naudeville
Welkom
9459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Primêre Skool Naudeville posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Primêre Skool Naudeville:

Share

Category