01/06/2026
Refentse het aan die DFC dans kompetisie deelgeneem. Sy het 'n Diamond (93.5%) toekenning ontvang. Volkies is trots op jou!
Volkies het GUTS, GUTS, GUTS!!!!
01/06/2026
Refentse het aan die DFC dans kompetisie deelgeneem. Sy het 'n Diamond (93.5%) toekenning ontvang. Volkies is trots op jou!
01/06/2026
Miandré Nel het op 30 Mei aan DFC Free State dans kompetisie deelgeneem.
Sy was deel van die volgende groepe:
Inside out Acro - Die groep het 'n Platinum toekenning gekry.
Charlie and the chocolate factory - Die groep het 'n Diamond toekenning gekry.
Mystical creatures - Die groep het 'n platinum toekenning gekry.
Sy was deel van We know the way Acro Trio, saam met Wilansje du Toit en Kara Fourie- Hulle het 'n goue toekenning gekry.
Sy het ook 'n Lyrical duet saam Ané Erasmus gedans en hulle her 'n Silwer toekenning gekry.
Volkies is trots op julle.
01/06/2026
01/06/2026
Ons 0/7 Bulletjies en 0/8A rugbyspan het die afgelope naweek aan Hennenman se dag deelgeneem. Ons manne het die seisoen op 'n hoë noot afgesluit.
Ons Volkies is trots op julle.
01/06/2026
Baie geluk aan Jaco Botha wat in die Noord Vrystaat rugbyspan (buite skoolverband) opgeneem is. Ons Volkies is trots op jou.
01/06/2026
Baie geluk aan die volgende seuns wat in die onderskeie Rhino-week rugbyspanne (buite skoolverband) opgeneem is.
Voor: JD Havenga
Agter: Nathan van Tonder, AC v.d Berg, Rynhardt Pelser, Rueben van Tonder en Brent van Zyl.
Ons Volkies is trots op julle.
Landloop uitslae Liga 4 - 29 Mei 2026
Dogters O/8
12 - Kiara Olivier
30 - Kiara du Plessis
31 - Ané Erasmus
33 - Ava du Plessis
38 - Elle Coetzee
39 - Awande Tukwayo
42 - Mianique Peens
43 - Anel Steenkamp
55 - Keitumetse Mpatane
Seuns O/8
9 - Danny Nieuwenhuis
32 - Elijah Rothman
39 - CJ Lewis
45 - Dirk Coetzee
51 - Dustin Myburgh
Dogters O/9
10 - Chanel Coetzee
22 - Iwa van Jaarsveld
24 - Mila Jardim
26 - Maya Lombaard
30 - Karli van Zyl
35 - Leah Viola
39 - Mia Smuts
Seuns O/9
45 - Damian du Toit
Dogters O/10
40 - Lia Niemann
48 - Lynise Erasmus
Seuns O/10
16 - Reinhard Lavarack
29 - Marnus Peens
48 - Liam Nieuwenhuys
Dogters O/11
19 - Mischke Schoonbee
35 - Mianique du Toit
40 - Lienkè van Zyl
44 - Amohelang Koetle
Seuns O/11
43 - Gert Coetzee
Dogters O/12
29 - Anica Lombard
Volkies is trots op julle.
01/06/2026
Ané Erasmus het 30 Mei deelgeneem aan DFC - Dance Face Challenge Kompetisie in Welkom.
Sy behaal die volgende in haar items:
Acro Beginner Solo - Diamand (90.3%)
Lyrical Beginner Solo - Platinum (88.3%)
Acro groep - Platinum
Lyrical Beginner Duet saam Miandré Nel - Silwer
Volkies is trots op jou.
01/06/2026
Baie geluk aan Sabrina Knoesen en Thatohatsi Ramatsebe wat opgeneem is in die onderskeie Vrystaat netbalspanne. Ons Volkies is trots op julle.