Welkom-Gimnasium Skool Amptelike Blad

Welkom-Gimnasium Skool Amptelike Blad Wees sterk, Daarโ€™s werk! Wees slim, kies Gim!

๐†๐ˆ๐Œ๐๐”๐”๐’ ๐ƒ๐„๐‘๐ƒ๐„ ๐Š๐–๐€๐‘๐“๐€๐€๐‹๐†๐ˆ๐Œ ๐๐„๐–๐’ ๐“๐‡๐ˆ๐‘๐ƒ ๐“๐„๐‘๐Œ
28/09/2026

๐†๐ˆ๐Œ๐๐”๐”๐’ ๐ƒ๐„๐‘๐ƒ๐„ ๐Š๐–๐€๐‘๐“๐€๐€๐‹
๐†๐ˆ๐Œ ๐๐„๐–๐’ ๐“๐‡๐ˆ๐‘๐ƒ ๐“๐„๐‘๐Œ

๐’๐€ ๐’๐Š๐ˆ๐„๐“Ons Gimmies is baie trots op Jaden Potgieter, wat onlangs sy Vrystaat-kleure vir skiet in die SAGRF (South Afric...
28/09/2026

๐’๐€ ๐’๐Š๐ˆ๐„๐“

Ons Gimmies is baie trots op Jaden Potgieter, wat onlangs sy Vrystaat-kleure vir skiet in die SAGRF (South Africa Gallery R***e Federation) ontvang het. ๐Ÿ‘

Jaden het verlede week aan die Nasionale Kampioenskappe by die Excalibur Skietbaan deelgeneem en โ€™n uitstekende 2de plek behaal in die Limited Bolt Action Smallbore-dissipline! ๐Ÿฅˆ๐ŸŽฏ

Hierdie naweek neem Jaden deel aan die SA Jag Junior Nasionale Kampioenskappe.

Ons wens jou alle sterkte toe, Jaden!

๐’๐€ ๐‘๐”๐†๐๐˜Ons Gim-familie is baie trots op Mnr. Kevin de Witt! Hy is uitgenooi na die SA o. 16 "Elite Player Development" ...
27/09/2026

๐’๐€ ๐‘๐”๐†๐๐˜

Ons Gim-familie is baie trots op Mnr. Kevin de Witt!
Hy is uitgenooi na die SA o. 16 "Elite Player Development" afrigtingsprogram.
Dis โ€˜n groot voorreg en eer om deel hiervan te kan wees.
Ons is baie trots op jou harde werk en passie vir ons skool en ook rugby!

๐‘๐จ๐ฌ๐ž๐ฌ๐ญ๐š๐ o. ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐Š๐ซ๐ข๐ž๐ค๐ž๐ญ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌBaie geluk aan elke Gimmie krieketspeler en hul afrigters!Dit was goeie krieket! Julle maak on...
27/09/2026

๐‘๐จ๐ฌ๐ž๐ฌ๐ญ๐š๐ o. ๐Ÿ๐Ÿ“ ๐Š๐ซ๐ข๐ž๐ค๐ž๐ญ๐Ÿ๐ž๐ž๐ฌ

Baie geluk aan elke Gimmie krieketspeler en hul afrigters!

Dit was goeie krieket! Julle maak ons baie trots!

๐‘๐Ž๐’๐„๐’๐“๐€๐ƒ ๐Š๐‘๐ˆ๐„๐Š๐„๐“๐“๐Ž๐„๐‘๐๐Ž๐Ž๐ˆ๐ŸBaie geluk aan ons o. 15 krieketspan met ล„ puik oorwinning teen St Andrews in Bloemfontein vand...
25/09/2026

๐‘๐Ž๐’๐„๐’๐“๐€๐ƒ ๐Š๐‘๐ˆ๐„๐Š๐„๐“๐“๐Ž๐„๐‘๐๐Ž๐Ž๐ˆ๐Ÿ

Baie geluk aan ons o. 15 krieketspan met ล„ puik oorwinning teen St Andrews in Bloemfontein vandag!

Hulle wen met 244 lopies!
Welgedaan manne! Julle maak ons baie trots.

๐…๐€๐’๐“ ๐…๐ˆ๐•๐„ ๐’๐€ ๐“๐Ž๐”๐‘๐๐€๐Œ๐„๐๐“ ๐Ÿ๐Ÿ†Wishing our u/15 Netball Team all the very best as they represent Welkom-Gimnasium at the SA F...
25/09/2026

๐…๐€๐’๐“ ๐…๐ˆ๐•๐„ ๐’๐€ ๐“๐Ž๐”๐‘๐๐€๐Œ๐„๐๐“ ๐Ÿ๐Ÿ†

Wishing our u/15 Netball Team all the very best as they represent Welkom-Gimnasium at the SA Fast Five Tournament in Boksburg!

Play with pride, passion and determination. Give it your all and enjoy every moment!

We are proud of you, Gimmies!

๐Ÿ‡๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ GIM SE SANESA-RUITERS NA DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡Ons is baie trots op ons Gim-ruiters wat van 24โ€“27 Septemb...
25/09/2026

๐Ÿ‡๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ GIM SE SANESA-RUITERS NA DIE NASIONALE KAMPIOENSKAPPE! ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ๐Ÿ‡

Ons is baie trots op ons Gim-ruiters wat van 24โ€“27 September aan die SANESA Nasionale Kampioenskappe deelneem!

Baie geluk aan:
๐Ÿด Janke Rossouw โ€“ Gr. 10
๐Ÿด Lizay Jonker โ€“ Gr. 10
๐Ÿด Zonika van der Berg โ€“ Gr. 9

Die drie ruiters neem aan verskeie dissiplines deel en verteenwoordig Welkom-Gimnasium op nasionale vlak.

Ons wens julle baie sterkte toe vir die kampioenskappe! Mag julle elke oomblik geniet

Ons dink ook aan Karlien van Jaarsveld, wat ongelukkig weens โ€™n besering nie aan die kampioenskappe kan deelneem nie. Ons wens haar โ€™n spoedige herstel toe en hoop om haar gou weer in die saal te sien.

๐‘๐Ž๐’๐„๐’๐“๐€๐ƒ ๐Š๐‘๐ˆ๐„๐Š๐„๐“๐…๐„๐„๐’๐ŸBaie geluk aan ons o.15 krieketspan!Hul wen vandag teen Fichardtpark met 8 paaltjies by die Rosesta...
24/09/2026

๐‘๐Ž๐’๐„๐’๐“๐€๐ƒ ๐Š๐‘๐ˆ๐„๐Š๐„๐“๐…๐„๐„๐’๐Ÿ

Baie geluk aan ons o.15 krieketspan!
Hul wen vandag teen Fichardtpark met 8 paaltjies by die Rosestad krieketfees in Bloemfontein.

๐†๐ž๐ฌ๐ž๐žฬˆ๐ง๐๐ž ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐ , ๐†๐ข๐ฆ๐ฆ๐ข๐ž๐ฌ!๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆVandag vier ons die ryke erfenis, kultuur en diversiteit wat ons as Suid-Afrikaners saam...
24/09/2026

๐†๐ž๐ฌ๐ž๐žฬˆ๐ง๐๐ž ๐„๐ซ๐Ÿ๐ž๐ง๐ข๐ฌ๐๐š๐ , ๐†๐ข๐ฆ๐ฆ๐ข๐ž๐ฌ!๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Vandag vier ons die ryke erfenis, kultuur en diversiteit wat ons as Suid-Afrikaners saambind. Mag ons trots wees op wie ons is, waar ons vandaan kom en die verskille wat ons uniek maak.

๐—ฃ๐˜€๐—ฎ๐—น๐—บ ๐Ÿต๐Ÿฒ:๐Ÿฏ๐ŸŒŸ
โ€œVertel onder die nasies van sy eer, onder al die volke van sy wonders.โ€

๐Ž๐”๐ƒ-๐†๐ˆ๐Œ๐Œ๐ˆ๐„ ๐๐‘๐„๐’๐“๐„๐„๐‘https://www.facebook.com/share/p/189gazCKwJ/?mibextid=wwXIfr
22/09/2026

๐Ž๐”๐ƒ-๐†๐ˆ๐Œ๐Œ๐ˆ๐„ ๐๐‘๐„๐’๐“๐„๐„๐‘

https://www.facebook.com/share/p/189gazCKwJ/?mibextid=wwXIfr

A night where innovation met elegance! The steampunk-themed 2026 Financial Accountancy, Potchefstroom, Formal was filled with memorable moments as we celebrated an amazing year and our outstanding award winners.

Best Second Year Student in BCom Financial Accountancy in 2025 - Luanรฉ Pienaar

This award was proudly sponsored by ASL. Thank you for supporting our students and celebrating academic excellence with us.

Mariette Walt Lifestyle Photography

Address

Gimnasiumstraat 1
Welkom
9459

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27573527711

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Welkom-Gimnasium Skool Amptelike Blad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Welkom-Gimnasium Skool Amptelike Blad:

Share

Category