Laerskool Voorpos - Amptelik

Laerskool Voorpos - Amptelik Spesiaal vir die VORIE-FAMILIE

𝕂𝕝𝕖𝕦π•₯π•–π•£π•€π•œπ• π• π•Dit is heerlike lente, die winter is verby! 🌷
06/09/2026

𝕂𝕝𝕖𝕦π•₯π•–π•£π•€π•œπ• π• π•

Dit is heerlike lente, die winter is verby! 🌷

πŸ‘π•„π•šπ•Ÿπ•š-π•™π• π•œπ•œπ•šπ•–πŸ‘Op Saterdag, 5 September (by Laerskool Louis Leipoldt) het die koue behoorlik gewoed, maar dit het nie ons ...
05/09/2026

πŸ‘π•„π•šπ•Ÿπ•š-π•™π• π•œπ•œπ•šπ•–πŸ‘

Op Saterdag, 5 September (by Laerskool Louis Leipoldt) het die koue behoorlik gewoed, maar dit het nie ons Voorpos mini-hokkiespeelsters gestuit nie.

Die kake en stokke het geklap, maar hulle spel op die veld, was aan die brand!

Met 11 spanne, 12 afrigters en 22 wedstryde het ons spelers Laerskool Voorpos se naam hoog gehou.

Ons is trots op elke hokkie-bokkie!πŸ”₯

πŸš΄β€β™‚οΈπ”½π•šπ•–π•₯𝕀𝕣π•ͺπŸš΄β€β™‚οΈBergfiets: Saterdag, 5 September by ModderfonteinDie laaste bergfietswedren vir hierdie jaar het sowaar a...
05/09/2026

πŸš΄β€β™‚οΈπ”½π•šπ•–π•₯𝕀𝕣π•ͺπŸš΄β€β™‚οΈ

Bergfiets: Saterdag, 5 September by Modderfontein

Die laaste bergfietswedren vir hierdie jaar het sowaar aangebreek en daar was nie 'n tekort aan entoesiasme, vasberadenheid, moed, positiwiteit en trots nie!

’n Spesiale gelukwensing aan Janelle Coertze wat weer 'n uitstekende derde plek behaal het.

ELKE Vorie-fietsryer het vandag gewys dat stormsterk winde en koue weer, ons nie kan keer om ons bes te doen nie!

Julle is voorwaar 'n ongelooflike inspirasie!πŸ”₯

πŸ‘β„π• π•œπ•œπ•šπ•–πŸ‘Ons hokkie-afrigters lyk spoggerig in hulle nuwe baadjiesπŸ”₯. 'n Groot dank van waardering aan Louis Cloete van Lo...
05/09/2026

πŸ‘β„π• π•œπ•œπ•šπ•–πŸ‘

Ons hokkie-afrigters lyk spoggerig in hulle nuwe baadjiesπŸ”₯.

'n Groot dank van waardering aan Louis Cloete van Louis Cloete Productions.

πŸ”₯ ENTREPRENEURSDAG 2026 πŸ”₯β€œAs jy nie probeer nie, sal jy nooit leer nie!”Ons Graad 7’s het gewys wat dit beteken om ’n wa...
05/09/2026

πŸ”₯ ENTREPRENEURSDAG 2026 πŸ”₯

β€œAs jy nie probeer nie, sal jy nooit leer nie!”

Ons Graad 7’s het gewys wat dit beteken om ’n ware entrepreneur te wees – planne maak, harde werk, verkoop en pret hΓͺ! πŸ’‘πŸ’°

Ons is baie trots op elkeen van julle! πŸ‘πŸ”₯

Veels geluk met jou verjaarsdag juffrou Chizelle! Dankie vir jou toewyding en harde werk. Die Voorposfamilie wens jou Ε‰ ...
05/09/2026

Veels geluk met jou verjaarsdag juffrou Chizelle! Dankie vir jou toewyding en harde werk. Die Voorposfamilie wens jou Ε‰ mooi en vreugdevolle jaar toe.


πŸƒβ€β™‚οΈπ•ƒπ•’π•Ÿπ••π•π• π• π•‘πŸƒπŸ»β€β™€οΈVOORPOS SE LANDLOOP-TROTS!Saterdag, 5 September, staan ons trots agter julle by die SA Landloopkampioen...
04/09/2026

πŸƒβ€β™‚οΈπ•ƒπ•’π•Ÿπ••π•π• π• π•‘πŸƒπŸ»β€β™€οΈ

VOORPOS SE LANDLOOP-TROTS!

Saterdag, 5 September, staan ons trots agter julle by die SA Landloopkampioenskappe.

Julle harde werk, deursettingsvermoΓ« en toewyding het julle tot hier gebring. Gaan geniet elke tree, hardloop met trots en gee julle alles.

Ons d**k aan julle en hou styf duim vas.
Voorpos is ongelooflik trots op julle.πŸ”₯

04/09/2026

Kaleidoscope 2026
TROTS. DANKBAAR. INSPIΒ­REER.

04/09/2026

Groot stemme. Groot harte. Groot trots!
Ons senior koor is iets besonders!

04/09/2026

Ons junior koor is aan die brand!
Met julle pragtige stemme, energie en ongelooflike entoesiasme laat julle elke verhoog lewe!

Address

1354 Cunningham Avenue
Waverley
0186

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:45

Telephone

+27123322534

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Voorpos - Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Voorpos - Amptelik:

Shortcuts

Share

Category