17/10/2023
Little Readers was bevoorreg om te kon deelneem aan die spesiale dag as 'n uitstaller, by Unisa, AECYC Seminaar, gehou 5 Augustus 2023🤩
👱🔡👧=📚
🔴Sosio-emosionele ontwikkeling word beïnvloed deur faktore soos die gehegtheid aan ouers en/of versorgers, die ervaring van sekuriteit binne die omgewing en traumatiese insidente.
🔴Daar is gekyk na 'n paar teorieë, die mylpale waaraan 'n kind verkieslik moet voldoen vir skoolgereedheid en praktiese wenke om sosio-emosionele ontwikkeling te ondersteun, is bespreek.
🔴Terwyl sommige mense vir vroeë lees en wiskunde kies, bevorder die AECYC speelgebaseerde leer.