Hoërskool President Steyn

Hoërskool President Steyn 3 Jaar - Graad 12 Piet Odendaalweg
Bloemfontein
Precise Geocode 29.2131060, 26.1487830

Ons het lekker pret gehad gister met die graad 10 en 11’s se LO PRAKTIES.
27/08/2026

Ons het lekker pret gehad gister met die graad 10 en 11’s se LO PRAKTIES.

Die graad 10 Verbruikerstudie-klas se tema is eiers.Hulle het geposjeerde eiers op Ciabatta roosterbrood gemaak.🖤🧡🤍
26/08/2026

Die graad 10 Verbruikerstudie-klas se tema is eiers.

Hulle het geposjeerde eiers op Ciabatta roosterbrood gemaak.

🖤🧡🤍

26/08/2026

Ons tel die dae af saam met Mel die Storieverteller! Kom geniet die oggend saam met ons op die 31ste Oktober, by The Buffalo.

Kontak vir Bianca by 066 231 2694 vir besprekings.

My City Bloemfontein

Sterkte Steyner- matrieks! Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Mag julle rustig bly, hard werk en altyd onthou...
26/08/2026

Sterkte Steyner- matrieks!

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Mag julle rustig bly, hard werk en altyd onthou hoe ver julle reeds gekom het.

Vertrou op die Here, glo in jouself en gee net jou beste. 🙏🏼

24/08/2026
‘n Bietjie motivering vir hierdie Maandag! 🧡
24/08/2026

‘n Bietjie motivering vir hierdie Maandag! 🧡

Baie geluk aan Anzel wat verkies is vir die Vrystaat Landloopspan. Ons is super trots op jou!
21/08/2026

Baie geluk aan Anzel wat verkies is vir die Vrystaat Landloopspan. Ons is super trots op jou!

Graad 7 EntrepreneursmarkWat ‘n fees! Hierdie leerders was omtrent kreatief!
21/08/2026

Graad 7 Entrepreneursmark

Wat ‘n fees! Hierdie leerders was omtrent kreatief!

Die graad 11 Verbruikerstudie-klas is nog steeds besig met die tema, suiker.Hulle het vandag tradisionele koeksisters ge...
19/08/2026

Die graad 11 Verbruikerstudie-klas is nog steeds besig met die tema, suiker.
Hulle het vandag tradisionele koeksisters gemaak.

🖤🧡🤍

Skryf vandag nog in vir ‘n middag propvol pret! 🤍🧡🖤
18/08/2026

Skryf vandag nog in vir ‘n middag propvol pret! 🤍🧡🖤

Address

Piet Odendaalweg
Waterbron
9338

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:30
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:30
Thursday 07:00 - 14:30
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27514452364

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool President Steyn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool President Steyn:

Shortcuts

Share

Category