Laerskool Warmbad

Laerskool Warmbad Die skool waar leerders die geleentheid gebied word om ‘n verskil in hulle leefwêreld te maak.

Wanneer jy by die Warries instap, verloor ''skool'' sy woordeboek definisie. Jy ervaar vriendskap, gees en geleenthede soos nog nooit vantevore nie, en jy verstaan tuis-wees.

25/08/2026

Mini-hokkie!!!
Die Warries het op 22 Augustus deelgeneem aan die mini-hokkiedag by Laerskool Eugene Marais! Dit was die dogters se finale wedstryde gewees en hulle het die vreeslik baie geniet!!

Mini hockey!!

On Saturday the 22 of August, the Warries took part in the Mini hockey day at Laerskool Eugene Marais. It was the girls final games and they enjoyed it very much!!

Limpopo Gimnastiek uitslae van 20 &21 Augustus te Kruiskrag Thabazimbi
24/08/2026

Limpopo Gimnastiek uitslae van 20 &
21 Augustus te Kruiskrag Thabazimbi

Ons tennisspanne het die 19de Augustus teen Laerskole Ellisras en Bosveld liga gespeel. Die A-spanne seuns en dogters he...
24/08/2026

Ons tennisspanne het die 19de Augustus teen Laerskole Ellisras en Bosveld liga gespeel. Die A-spanne seuns en dogters het teen Ellisras gewen en die seuns het teen Bosveld gewen. Mooi so!

🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾 🎾

Our tennis teams played league matches against Ellisras and Bosveld on 19 August. The boys' and girls' A-teams won against Ellisras, and the boys won against Bosveld. Well done!

🏏 Ons krieketspanne het verlede week teen L/S Thabazimbi kragte gemeet. Baie geluk aan al ons spelers met hul deursettin...
24/08/2026

🏏 Ons krieketspanne het verlede week teen L/S Thabazimbi kragte gemeet. Baie geluk aan al ons spelers met hul deursettingsvermoë en sportmangees. Julle het Laerskool Warmbad met trots verteenwoordig!

🏏 Our cricket teams took on L/S Thabazimbi last week. Congratulations to all our players for their determination and outstanding sportsmanship. You represented Laerskool Warmbad with pride!

Warries Got Talent was weereens ñ groot sukses. Ons leerders het hul talente met groot trots aangebied en dit was ñ heer...
24/08/2026

Warries Got Talent was weereens ñ groot sukses. Ons leerders het hul talente met groot trots aangebied en dit was ñ heerlike dag vol dans, sing, praatjies en monoloe. Kultuur by die Warries is die BESTE!

It was a wonderful day for the Warries.
The yearly Warries got talent day was a big success.
The participants gave their best and everybody enjoyed the dances ,singing, poetry and instrumental music. Warries showed once again that they have lots of talent.

Word deel van die Warries! Become a part of the Warries !
24/08/2026

Word deel van die Warries!

Become a part of the Warries !

Lea Currie Gr 5, is gekies vir die Limpopo Perdry Span 2026.Lea het gekwalifiseer om aan die Internationale Western Moun...
21/08/2026

Lea Currie Gr 5, is gekies vir die Limpopo Perdry Span 2026.
Lea het gekwalifiseer om aan die Internationale Western Mounted Games Kampioenskappe te Parys van 28 September tot 2 Oktober deel te neem met haar perd Livia.

Lea Currie (Grade 5) has been selected for the 2026 Limpopo Equestrian Team.
Lea has qualified to compete in the International Western Mounted Games Championships in Paris from 28 September to 2 October with her horse, Livia.

20/08/2026

Laerskool Warmbad se jaarlikse Tarentaaljag! 25 Julie 2026.
Dankie vir n heerlike funksie!!

Laerskool Warmbad bied op 10 Oktober 2026 ‘n formele glansaand aan saam met die bekende kunstenaar Demi Lee Moore. Dit s...
20/08/2026

Laerskool Warmbad bied op 10 Oktober 2026 ‘n formele glansaand aan saam met die bekende kunstenaar Demi Lee Moore. Dit sluit ook ‘n heerlike wynproe en buffet ete in, te Forever Resorts Warmbaths. Indien u belangstel in ‘n tafel van 10 persone is u welkom om vir Stephanie by die skoolkantoor te skakel by 014 736 2229.

Address

80 Moffat Road
Warmbaths
0480

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:15
Tuesday 07:00 - 13:15
Wednesday 07:00 - 13:15
Thursday 07:00 - 13:15
Friday 07:00 - 12:40

Telephone

+27147362228

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Warmbad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share