14/12/2016
Black Gold Friesian Stud en Ryskool open offisieel sy deure die eerste week in Januarie 2017.
Alle ruiter, van alle ouderdomme welkom vir lekker ry tot Western tot Spring en Dresseer.
Stalleering ook beskikbaar.
Onderrig van perde.
Vakansie en naweek programme ook beskikbaar.
Dagruiters welkom.
Kontak ons gerus op 083 373 1166 of [email protected]