Wielie Walie Kleuterskool

Wielie Walie Kleuterskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wielie Walie Kleuterskool, School, 05 Carel Trichardt, Warden.

Kersfeestyd πŸŽ„πŸŽ
30/11/2023

Kersfeestyd πŸŽ„πŸŽ

Reptiele week by Wielie Walie  🦎🐒🐍
27/10/2023

Reptiele week by Wielie Walie 🦎🐒🐍

Heerlike speletjiesdag by Wielie Walie en by die Gr. R πŸ€ͺ
15/10/2023

Heerlike speletjiesdag by Wielie Walie en by die Gr. R πŸ€ͺ

Na β€˜n besige Kwartaal verdien ons almal bietjie β€˜n blaas kans. Geniet die vakansie !! πŸ₯°
28/09/2023

Na β€˜n besige Kwartaal verdien ons almal bietjie β€˜n blaas kans.
Geniet die vakansie !! πŸ₯°

Na so besige week is almal p**t uit !! πŸ₯±Dit was β€˜n suksesvolle week. 🫢🏻 Ons het konsert gehad. 🎀Ons het Erfenisdag gehad...
22/09/2023

Na so besige week is almal p**t uit !! πŸ₯±
Dit was β€˜n suksesvolle week. 🫢🏻
Ons het konsert gehad. 🎀
Ons het Erfenisdag gehad. πŸ‡ΏπŸ‡¦
Ons het roomys geeët. 🍦
Ons het gewerk. πŸ–οΈ
Ons het gespeel. 🎒
Ons het gefliek. πŸ“Ί
en soveel meer. πŸ€ͺ

Bok Vrydag πŸ’›πŸ¦ŒπŸ’šBok Friday πŸ’šπŸ¦ŒπŸ’›
15/09/2023

Bok Vrydag πŸ’›πŸ¦ŒπŸ’š

Bok Friday πŸ’šπŸ¦ŒπŸ’›

Konsert tyd 🎢Dirkie Uys word 110 jaar oud πŸŽ‰ Wielie Walie neem deel aan die konsert.
08/09/2023

Konsert tyd 🎢
Dirkie Uys word 110 jaar oud πŸŽ‰
Wielie Walie neem deel aan die konsert.

Wat β€˜n besige week by Wielie Walie. πŸŽ‰ - Ons was baie bederf met baie maatjies wat verjaar het die week. 🎢 - Ons oefen el...
08/09/2023

Wat β€˜n besige week by Wielie Walie.
πŸŽ‰ - Ons was baie bederf met baie maatjies wat verjaar het die week.
🎢 - Ons oefen elke dag konsert.
🐢 - Ons het vandag (08 September) n besoek van die veearts in di saal bygewoon.
🌎 - Tema van die week was MORSJORS en hoe om die wΓͺreld op te pas.
🎒 - Leerders het lekker gespeel.
πŸ“š- Leerders het baie geleer.
Ons is baie bevoorreg om so n lekker week by di skool te kon geniet!

β€˜n Lekker PLAAS week by Wielie Walie πŸ„πŸ–πŸ Die week se tema was : Plaasdiere en PlaasprodukteπŸ„πŸ₯› πŸ“πŸ₯šπŸπŸ§Ά πŸ–πŸ₯“ πŸ‚πŸ₯© πŸŒ½πŸ«›πŸž
01/09/2023

β€˜n Lekker PLAAS week by Wielie Walie πŸ„πŸ–πŸ
Die week se tema was : Plaasdiere en Plaasprodukte
πŸ„πŸ₯›
πŸ“πŸ₯š
🐏🧢
πŸ–πŸ₯“
πŸ‚πŸ₯©
πŸŒ½πŸ«›πŸž

Ons Uiltjieklas het deelgeneem aan die Harrismith Eisteddfod. Hulle behaal n A+++. Wel gedaan!
16/08/2023

Ons Uiltjieklas het deelgeneem aan die Harrismith Eisteddfod. Hulle behaal n A+++. Wel gedaan!

Tema van die week was Winter β˜οΈβ„οΈβ›„οΈWas β€˜n besige week by Wielie Walie. Daar was gespeel, gebak en brou, geleer, konsert ...
28/07/2023

Tema van die week was Winter β˜οΈβ„οΈβ›„οΈ
Was β€˜n besige week by Wielie Walie.
Daar was gespeel, gebak en brou, geleer, konsert geoefen en soveel meer !!
Welkom ook aan ons nuwe maatjies 🐣

Wielie Walie onderseun die bokke πŸ…πŸ’š
28/07/2023

Wielie Walie onderseun die bokke πŸ…πŸ’š

Address

05 Carel Trichardt
Warden
9890

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wielie Walie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category