Hoërskool Pionier

Hoërskool Pionier Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hoërskool Pionier, High School, Landdrost St, Vryheid.

Vandag is die matriek groep van 2027  en hul ouers deur die hoof en bekwame personeel in die saal verwelkom.Ons nuuste P...
17/01/2023

Vandag is die matriek groep van 2027 en hul ouers deur die hoof en bekwame personeel in die saal verwelkom.

Ons nuuste Pionier brakkies het die skool verken deur middel van 'n amazing race saam die prefekte te voltooi.


Massa Bank 2019 🙌Pret met die onderwysers 💕Sterkte aan al die spanne teen ons buurskool
17/05/2019

Massa Bank 2019 🙌
Pret met die onderwysers 💕
Sterkte aan al die spanne teen ons buurskool

A night under the stars ✨ Die res van die fotos is op Pionier se facebook blad onder "photos" @ Hoërskool Pionier
10/04/2019

A night under the stars ✨

Die res van die fotos is op Pionier se facebook blad onder "photos" @ Hoërskool Pionier

So kom 'n wonderlike toer tot 'n einde vir die witbulle van 2019.Ons skool se 1ste rugby span het getoer na Durban om aa...
23/03/2019

So kom 'n wonderlike toer tot 'n einde vir die witbulle van 2019.

Ons skool se 1ste rugby span het getoer na Durban om aan die twizza Glenwood Highschool rugby festival deel te neem, die resultate is as volg :

Die manne skop hulle toer af met 'n pragtige wen teen Merensky hs.
Telling: 38-7

Hulle speel die tweede wedstryd teen Goudveld en wen met 'n naelbyt vertoning.
Telling: 15-12

In die laaste kragmeting val ons witbulle vas teen die manne van Klerksdorp, Wesvalia hs wen in die doodsnikke van die wedstryd.
Telling : 31-40

Baie dankie aan die hoof afrigter meneer Johan Herbst en sy afrigting span naamlik meneer Anton Van der Walt en meneer Mauritz Viljoen wat die toer 'n reuse sukses gemaak het!

Ons is trots op ons witbulle en kan nie wag om te sien hoe hulle die res van die seisoen gaan vaar nie!! 🏉

ORANJE 🔶
WIT ⚪
en
BLOU 🔷 @ Glenwood High School

Sterkte aan die 1ste spanne wat die land rondreis: Winners never quit! Geniet dit!🏉🏐🏑Dankie aan al die afrigters en pers...
19/03/2019

Sterkte aan die 1ste spanne wat die land rondreis: Winners never quit! Geniet dit!🏉🏐🏑

Dankie aan al die afrigters en personeel wat dit moontlik maak!

'n spesiale dankie aan ons borge wat ons spanne so netjies laat lyk op die veld!

ORANJE 🔶
WIT ⚪
en
BLOU 🔷
@ South Africa

Address

Landdrost St
Vryheid
3100

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Pionier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category