05/09/2026
. 𝗜𝗡𝗦𝗞𝗥𝗬𝗪𝗜𝗡𝗚𝗦 𝗩𝗜𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟳 𝗜𝗦 𝗡𝗢𝗨 𝗢𝗢𝗣!!
Daar is SLEGS 'n beperkte hoeveelheid plekkies beskikbaar 👏👏
Word vandag nog deel van die Pikkie_wêreld, en sien self hoekom ons die BESTE kleuterskool vir JOU kind is...