CVO Skool Vryburg

CVO Skool Vryburg BCVO - Waar skool nog skool is! Christelike onderrig in Afrikaans om jou kind se toekoms te anker!

Wetenskap in aksie! Het jy geweet ’n elektriese stroombaan moet gesluit wees voordat elektriese stroom kan vloei? Van di...
31/08/2026

Wetenskap in aksie!

Het jy geweet ’n elektriese stroombaan moet gesluit wees voordat elektriese stroom kan vloei?

Van die battery, deur die drade en komponente, en terug na die battery – die elektrisiteit het ’n volledige pad nodig om die liggie te laat brand.

’n Eenvoudige stroombaan, maar ’n wonderlike manier om te leer hoe elektrisiteit werk!

Graad 6

31/08/2026

Christelike aard en karakter – wat primêre opvoedingsgesag en verantwoordelikheid van verbondsouers erken.

Vestig ’n stewige fondasie vir jou kind se toekoms!

Ter wille van ons Kinders – tot eer van God!

www.bcvo.co.za

🎶 Musiek in ons klaskamer! 🎶Wat ’n kreatiewe en prettige projek! Ons graad 4 en 5  leerlinge moes elkeen hul eie eenvoud...
31/08/2026

🎶 Musiek in ons klaskamer! 🎶

Wat ’n kreatiewe en prettige projek!
Ons graad 4 en 5 leerlinge moes elkeen hul eie eenvoudige musiekinstrument ontwerp en maak met alledaagse materiale. Daarna het hulle ondersoek ingestel na hoe klank gegenereer word en natuurlik hul instrumente op die proef gestel! 🎵🥁
Van blikkies en rekkies tot bottels en houtstokkies – die kreatiwiteit was ongelooflik!

Baie geluk met jou verjaarsdag die 15de Aug
17/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag die 15de Aug

Het jy geweet? Tegnologie is nie net selfone en rekenaars nie — dit is enige hulpmiddel of uitvinding wat mense help om ...
17/08/2026

Het jy geweet? Tegnologie is nie net selfone en rekenaars nie — dit is enige hulpmiddel of uitvinding wat mense help om probleme op te los en die lewe makliker, veiliger of beter te maak.

Leerlinge wys hoe ’n idee in iets werklik kan verander wat ’n verskil in die samelewing kan maak!

16/08/2026
Vandag is Internasionale Ouma blokkie dag.
15/08/2026

Vandag is Internasionale Ouma blokkie dag.

Dag 3: SA Krieket - laaste dag van die krieket. NK en OTvl maak gereed vir die finaal. Sterkte aan die twee spanne.
15/08/2026

Dag 3: SA Krieket - laaste dag van die krieket. NK en OTvl maak gereed vir die finaal. Sterkte aan die twee spanne.

Dag 2 van die SA Krieket. Sterkte aan elke speler en span.
14/08/2026

Dag 2 van die SA Krieket. Sterkte aan elke speler en span.

Dag 1 van die SA Krieket. Sterkte aan elke speler.
14/08/2026

Dag 1 van die SA Krieket. Sterkte aan elke speler.

Address

Gemsbokweg 31
Vryburg

Telephone

+27728743591

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CVO Skool Vryburg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to CVO Skool Vryburg:

Shortcuts

Share

Category