08/08/2021
Wiskunde is al 'n passie van my vir die afgelope 25jaar! Veral om kinders te help verstaan en sodoende Wiskunde lekker te maak en nie die vyand nie.
Ek het ook 'n Verdere Diploma in Onderwys: Spesiale onderwys.
Individuele en groepsklasse beskikbaar
Een klas van 55 minute per week.
Kontak my asb vir verdere inligting
Engela Scheepers 082 783 8084
I have a passion to help children understand Mathematics and help them to make Maths fun and not the enemy.
I have a Further Diploma in Education: Special education
Individual classes or group classes.
One class of 55 minutes per week.
Please contact me for further information
Engela Scheepers082 783 8084