Vergenoeg Primêr

Vergenoeg Primêr Visie: Vergenoeg Primêr bevestig sy leuse "Leef Dapper". Die skool onderneem om sy leerders op 'n liefdevolle wyse in 'n veilige omgewing te begelei.

10/09/2026
Ons ELSEN-klas fokus op die tema "Mense wat ons help in ons gemeenskap"💙💙💙💙 Hierdie keer wou ons dit omdraai: wat kan on...
03/09/2026

Ons ELSEN-klas fokus op die tema "Mense wat ons help in ons gemeenskap"💙💙💙💙

Hierdie keer wou ons dit omdraai: wat kan ons klas vir ons gemeenskap teruggee?
Ons leerders het met hul eie handjies iets baie spesiaals vir die Angels Project gemaak.
Ons is opreg dankbaar vir die geleentheid om deel te wees van die Angels Project en om so 'n verskil in die diere se lewens te kan maak!🐾

Gelukkige Nasionale Sekretaresse'sdag! 💐Vandag wil ons as personeel, SBL en leerders ’n spesiale dankie sê aan ons wonde...
02/09/2026

Gelukkige Nasionale Sekretaresse'sdag! 💐

Vandag wil ons as personeel, SBL en leerders ’n spesiale dankie sê aan ons wonderlike administratiewe beamptes.

Dankie vir julle harde werk, geduld, professionaliteit en toewyding. Julle doen soveel agter die skerms om ons skool aan die gang te hou en altyd met ’n glimlag gereed te staan om te help.

Ons waardeer elke oproep, elke dokument, elke navraag, elke glimlag en elke ekstra myl wat julle stap. Julle is ’n belangrike deel van ons skoolfamilie en ons is dankbaar vir elkeen van julle!

Mnr D. Fielies@VergenoegPS

Address

Buitekant Straat, Vredendal-Noord
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:15
Tuesday 07:30 - 14:15
Wednesday 07:30 - 14:15
Thursday 07:30 - 14:15
Friday 07:30 - 14:15

Telephone

+27272132232

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vergenoeg Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Vergenoeg Primêr:

Shortcuts

Share