07/09/2026
!🌟🏆
Baie geluk aan Isiphile Bota (Gr. 4) en Nadia du Toit (Gr. 6) wat albei 1ste plek behaal het by die WOW Spelfees Distrikskompetisie vir English FAL!
Ons is ongelooflik trots op julle prestasie! Hulle dring hiermee deur na die provinsiale WOW-kompetisie wat eerskomende Saterdag in Wellington plaasvind.
Baie sterkte met die finale voorbereidings — ons hele skoolgemeenskap hou vir julle duime vas! 👏📚✨