Booysendal VGK Primêr

Booysendal VGK Primêr Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Booysendal VGK Primêr, School, Liebendal Plaas, Vredendal.

VAKANTE POS:  WKOD: GRONDSLAGFASESLUITINGSDATUM: 30 NOVEMBER 2022
17/11/2022

VAKANTE POS: WKOD: GRONDSLAGFASE
SLUITINGSDATUM: 30 NOVEMBER 2022

19/11/2021

Goeie Môre Almal. Wat 'n lieflike dag. Dis vandag PRETLOOP by Booysendal. Ons is opgewonde!! :)

“Ek het my kind so lief, ek het vir hom opsommings gekoop op hierdie oulike webblad.” “Ek het my kind so lief, ek het se...
28/06/2021

“Ek het my kind so lief, ek het vir hom opsommings gekoop op hierdie oulike webblad.” “Ek het my kind so lief, ek het self die opsommmings vir hom gemaak.” “Ek het my kind so lief, ek het hom gewys hoe opsommings werk en hom dit toe self laat doen.”
‘n Enkelma wat voldag werk en pootuit in die aand by die huis kom, vra my gister of ek d**k dit sal ok wees as sy haar kind op sy eie laat leer al beteken dit hy vaar dalk swakker hierdie kwartaal. Ek ken daai mamma-hart wat so graag wil help en net die beste vir haar kind wil hê. Ons bekommer oor hulle toekokms, is so bewus van die druk wat hulle ervaar en niemand het tyd om te sukkel nie so ons vat (wat lyk na) die kortste pad na die beste punt wat beteken ek doen dit sommer namens jou...
Ek is geensins ‘n kenner of my kinders se punte enige kwalifikasie dat ek iets mag sê nie. Ek kan maar net deel wat ons al geleer het.
Ek het self met die groot sprong van Graad 3 na 4 my oudste se opsommings gemaak en saam met hom geleer. Ek het alles van daardie vreeslike vervelige Geskiedenis en Lewensoriëntering geweet, maar toe besef – die hele punt van opsommings, is juis hoe ons brein die magdom woorde vereenvoudig tot enkele konsepte wat hy kan onthou. Ons maak nie opsommings om dan te begin leer nie – ons leer deur opsommings te maak!
Ja, dit neem tyd om iemand iets te leer tot hy dit self kan doen, maar dan spaar dit tyd. Ėn dit bou selfvertroue wanneer ons dit regkry, soos daardie eerste keer as die veters nie net loskom nie! En ek as ma vra nie meer die inhoud van die werk nie, maar eerder hoe dit met jou gaan, want ek het meer kapasiteit om te luister, tee aan te dra en moed in te praat.
My motto was nog altyd “begelei op pad na selfstandigheid.” Werk en help met ‘n spesifieke doel voor oë. En wie weet - dalk is daardie (oor)moegheid wat jy tans beleef terwyl jy net nóg ‘n bal in die lug probeer hou, presies wat jou kind nou nodig het sodat hy self die volgende stukkie (met jou ondersteuning) kan groei.

02/05/2021

BOOYSENDAL VGK PRIMÊR VERJAAR VA DAG....51 JAAR JONK.

01/03/2021
Booysendal spog met hul geskenk vanaf die President 🤩🙏🤗😊☺️🥰🌸🌻
03/12/2020

Booysendal spog met hul geskenk vanaf die President 🤩🙏🤗😊☺️🥰🌸🌻

Ons skool het ook nou n regte egte sirene....
30/09/2020

Ons skool het ook nou n regte egte sirene....

Address

Liebendal Plaas
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27272133376

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Booysendal VGK Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category