13/07/2026
Moet nie wag totdat WISKUNDE n groter probleem word nie.
Xccess is terug met Wiskunde-ondersteuning vir leerders van Graad 4 tot 12 vir kwartaal 3 en 4.
Wanneer ’n leerder nie die basiese beginsels van Wiskunde verstaan nie, raak nuwe werk elke jaar moeiliker. ’n Sterk grondslag kan ’n groot verskil maak aan ’n leerder se begrip, selfvertroue en gemiddelde persentasie.
Ons bied klein groepsessies en individuele ondersteuning aan.
⚠️ Plekke is baie beperk en word op ’n eerste-kom-eerste-bedien-basis toegeken.
Bespreek vandag via WhatsApp 073 853 1815
📍 23 Westleystraat, Vredendal-Noord