Matzi Arts Academy

Matzi Arts Academy 🎭 Matzi Arts Academy ontwikkel kinders, jongmense en volwassenes deur musiek, drama, dans en kultuurkuns.

Ons inspireer kreatiwiteit, bou selfvertroue en help talent om te groei. ✨

Matzi Arts Academy bied ons Matriek ondersteunings program.Hierdie program is gemik op persone wie graag hul matriek ein...
02/09/2026

Matzi Arts Academy bied ons Matriek ondersteunings program.

Hierdie program is gemik op persone wie graag hul matriek eindeksamen wil skryf!

Om die program te doen en te registreer vir die ASC/NSC eksamen volgende jaar in Mei/Junie, moet u:
- 21 jaar en ouer wees;
- Suid-Afrikaanse burger wees;
- In besit van ‘n ID-dokument wees;
- Graad 9 of gelykstaande voltooi het

Ons bied die volgende dienste aan:
- Tutorhulp asook eksamenvoorbereiding
- Vak studiemateriaal
- Individuele hulp en aanlyn klasse
- n Studieskedule wat u tyd en beskikbaarheid sal akkommodeer

Hierdie program is voordelig vir mense wie nie tyd het vir die tradisionele aandskool nie, maar wie graag hulle vakke wil verbeter of matriek skryf! Ons loop die pad saam met u en sorg dat u slaag!!!

Indien u belangstel, vul asseblief die vorm in. Ons sal binne 48 uur na u terug kom!

Klik asseblief op die skakel hieronder om die vorm in te vul:
https://forms.gle/gKxdCcFj4k66GueY8


uitstel nie
!!

Welkom by Matzi Arts Academy! 🎓 Hierdie vorm is vir persone wat belangstel in ons 2027 ASC/Matriek-onderrig, eksamenvoorbereiding en akademiese ondersteuning. Ons bied bekostigbare aangesig-tot-aangesig en aanlyn tutoring in verskeie Matriekvakke. Ons kan jou ook help om die amptelike eksamenregi...

Matzi Arts Academy Bied die volgende aan:MATRIEK KLASSE VIR PERSONE WAT GRAAG WIL MATRIEK KLAAR MAAK!Die Departement van...
30/08/2026

Matzi Arts Academy Bied die volgende aan:

MATRIEK KLASSE VIR PERSONE WAT GRAAG WIL MATRIEK KLAAR MAAK!

Die Departement van Onderwys het die Amended Senior Certificate eksamen vir persone wat daarop hoop om matriek te voltooi! Hierdie eksamen vind jaarliks tussen Mei en Junie plaas by lokale regoor die land. 🇿🇦

Om te skryf moet jy:
- 21 jaar en ouer wees;
- Suid-Afrikaanse burger wees;
- Graad 9 of gelykstaande voltooi het.

Matzi Arts Academy is trots om die inisiatief te gebruik om mense te help om vir die eksamen voor te berei en te slaag!

Ons bied dus:
- Tutorklasse vir ‘n reeks vakke
- Eksamen voorbereiding asook hulp met registrasie (ons doen dit nie self nie- ons assisteer u wel om dit te doen)
- Mock Eksamens ter voorbereiding
- Aanlynlesse
- Studiemateriaal en individuele aandag!

Indien u in 2027 u matriek wil voltooi, kontak ons vandag om u te help!


droom is nogsteeds geldig!

It’s never too late!!

Matzi Arts Academy se direkteure BIED NOU MUSIEKLESSE aan! As jy ‘n sanger of n pianis, en jy wil graag verbeter musikaa...
25/08/2026

Matzi Arts Academy se direkteure BIED NOU MUSIEKLESSE aan!

As jy ‘n sanger of n pianis, en jy wil graag verbeter musikaal- IS HIERDIE DIE PERFEKTE GELEENTHEID VIR JOU‼️😇🔥

Sanglesse sluit ook in:
- “EAR TRAINING”
- DIRIGENTE OPLEIDING: perfek vir as jy n koor het om op te lei
- Beginners klasse
- Musiekteorie (bladmusiek)

Vir sang, kontak:
Henrico Snyders - 063 135 0298

Vir piano, kontak:
Heinrich Rooi - 078 987 3065

JOU MUSIKALE TOEKOMS LE VOOR DIE DEUR- MOENIE DIE KANS MIS NIE

21/08/2026

Die Gesangboekfees toer beplanning is wel opdreef!
Enige voorstelle waar ons hierdie amazing geleentheid kan kom aan bied?
Comment jou plek se naam in die comment section😁😁

Matzi Arts Academy is trots om aan te kondig dat ons saam met Kerk Van God Vredendal werk aan Hierdie produksie!!U hulle...
31/07/2026

Matzi Arts Academy is trots om aan te kondig dat ons saam met Kerk Van God Vredendal werk aan Hierdie produksie!!

U hulle is in vir ‘n onvergeetlike aand met van die beste sangers en musikante wat Matzikama kan lewer!!

Datum: 2 Augustus 2026
Plek: Volle Evangelie Kerk Vredendal Suid
Toegang: R80 by deur
Tyd: 16:00 (deure maak reeds 15:00 oop)

Verseker u sit plek nou! U wil nie Hierdie een mis nie.
Ons vat daai atmosfeer van Gesangboekfees na n ander vlak!!

GesangBoekFees'26 Deel 1
13/06/2026

GesangBoekFees'26
Deel 1

OFFICIAL STATEMENT🚨
02/06/2026

OFFICIAL STATEMENT🚨

01/06/2026

Die skare skree eendragtig- Kruisig, Kruisig Hom😭😭

Ons Harte is Dankbaar😭Dankie Matzikama, weereens baie dankie..Aan al ons gaskunstenaars:Judy Judith BaartmanBoetie Ello ...
31/05/2026

Ons Harte is Dankbaar😭

Dankie Matzikama, weereens baie dankie..
Aan al ons gaskunstenaars:
Judy Judith Baartman
Boetie Ello
Ockhuys
Yman
Young Inspirations
Nadine Moses
Bocks

Aan ons media Borg: Radio Namakwaland
Fotograaf: media

Aan die volgende individue: Jaydine Beukes
Beverley Van Wyk Henrico Snyders Heinrich Rooi De K**k

Elkeen wie ‘n bydrae gelewer het…

BAIE DANKIE‼️…

Sien julle volgende jaar by GESANGBOEKFEES 2‼️🤞🏽🔥


Address

Vredendal North
Vredendal
8160

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Matzi Arts Academy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Matzi Arts Academy:

Shortcuts

Share

Category