Vredendal Opvoedkundige Sentrum

Vredendal Opvoedkundige Sentrum Ons is 'n Opvoedkundige Sentrum wat die volgende bied
* 18mnd tot Gr R
* Nasorg

Is jy reg vir ons opedag op 12 September? Ons bak ook lekker pannekoek. Bestel gerus vooraf of kom koop op 12 September,...
31/08/2026

Is jy reg vir ons opedag op 12 September? Ons bak ook lekker pannekoek. Bestel gerus vooraf of kom koop op 12 September, Kerkstraat 4 Vredendal bly Kanaän Pêrels Kleuterskool.

31/08/2026

Maak ʼn knoop in jou oor! Ons opedag is 12 September van 09:00 - 12:00. Kerkstraat 4 Vredendal. Sit die kersie op die koek, want Rotsvas Mark word ook hier aangebied. Hope pret vir die kinders en natuurlike kom kuier die plaasdiere ook. Kom kuier tussen die stalletjies, eet lekker warm pannekoek, drink ʼn koffetjie en besigtig ons klaskamers. Bring die familie, vriende en die voornemende ouers en kuier lekker saam met ons op Saterdag,12 September, Kerkstraat 4 Vredendal. 09:00 - 12:00. Psst... Pannekoek bestellings kan vooraf geplaas word by Eduline 079 064 5661

Ons het die 3de kwartaal afskop in die land van die diere. Sover het ons meer geleer oor plaasdiere. Ons h3t elke oggend...
16/08/2026

Ons het die 3de kwartaal afskop in die land van die diere. Sover het ons meer geleer oor plaasdiere. Ons h3t elke oggend Ons plaasdiere kom kossies gee by skool en tot die hoenders se eiers uitgehaal. Toe het ons meer geleer oor ons troeteldiere, ons beste vriend!!! In die komende weke wag daar nog die wilde diere, voëls, insekte en dino's!!

Lekker besig gewees kwartaal 2. Ons leer van verskillende soorte vervoer en sluit af met beroepe. Groot verrassing toe d...
30/06/2026

Lekker besig gewees kwartaal 2. Ons leer van verskillende soorte vervoer en sluit af met beroepe. Groot verrassing toe die haarkapster, Tannie Annelie Sandenbergh, die tandarts van Gentle Dental, die brandweer en Dr Renier Marais vir ons kom kuier en van hul beroepe vertel.

Kyk uit vir Kwartaal 3 manewales as ons alles oor diere leer.

24/04/2026

Kyk wie is ook môre by ons atletiekdag. Lekke.Kof!

PUBLIEK is ook welkom om ons ook môre te kom ondersteun. Ons het heerlike kosstalletjies. Alles net by Kerkstraat 4 Vredendal.

23/04/2026

Daar is gerugte dat ’n verre familielid van Usain Bolt by VOS se atletiekdag gaan hardloop… waarskynlik nie waar nie 😉 Maar môre se supersterre is dié naweek in aksie by ons atletiekdag! Hier is die skakel om kaartjies te koop: https://forms.gle/a9qK2PFBXvM2yYz5A

22/04/2026

Baie dankie aan al ons borge vir ons atletiekdag, Saterdag, 25 April.

Onthou jou kaartjie ken een van hierdie lekker pryse, moontlik gemaak deur ons deelnemende borge, wen!

Lus vir rondloop hierdie Saterdag, 25 April? Kom maak dan ʼn draai by ons in Kerkstraat 4, Vredendal by Vredendal Opvoedk...
22/04/2026

Lus vir rondloop hierdie Saterdag, 25 April? Kom maak dan ʼn draai by ons in Kerkstraat 4, Vredendal by Vredendal Opvoedkundige Sentrum. Ons bied ʼn atletiekdag aan en het lekker eetgoed te koop. Almal is welkom! Kaartjies by die hek beskikbaar. Moenie dit misloop nie.

Address

Kerkstraat 4
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27272134364

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vredendal Opvoedkundige Sentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Vredendal Opvoedkundige Sentrum:

Shortcuts

Share

Category