Spruitdrift Primary

Spruitdrift Primary Primary School in the Vredendal area.

Welkom, Sekkie! 🌸Ons is so bly om jou te verwelkom, juffrou Caylinn Brutus! Mag jy sommer tuis en deel van die span voel...
02/09/2026

Welkom, Sekkie! 🌸

Ons is so bly om jou te verwelkom, juffrou Caylinn Brutus! Mag jy sommer tuis en deel van die span voel. Ons sien uit na al die lekker saamwerk πŸ’.

En ook: Gelukkige Sekretaressedag! 🌷 Dankie vir alle harde werk, geduld en organisasie U is werklik ’n onmisbare deel van die span en ons waardeer U !❀️

Geniet die spesiale dag 🌺✨

Coding & Robotics πŸ€–Ons skool se graad 7’s het deelgeneem aan Coding & Robotics wat deel vorm van Tegnologie. Ons leerder...
02/09/2026

Coding & Robotics πŸ€–

Ons skool se graad 7’s het deelgeneem aan Coding & Robotics wat deel vorm van Tegnologie.
Ons leerders het 4de Plek verwerf in die Wes-Kaap

Ons is trots op ons leerders πŸ‘πŸ»

Spruite πŸ’›πŸ’™

Klawer Kunste - Visuele Kunste πŸŽ­πŸ–ΌοΈOns is trots op ons leerders in hul deelname aan die Visuele afdeling van Klawer Kunst...
01/09/2026

Klawer Kunste - Visuele Kunste πŸŽ­πŸ–ΌοΈ

Ons is trots op ons leerders in hul deelname aan die Visuele afdeling van Klawer Kunste

Baie geluk πŸ’™πŸ’›

Aanhouer wen. Elke keer !🧑.
29/08/2026

Aanhouer wen. Elke keer !🧑.

β€œ80 minutes. Two nations. One battlefield.” πŸ‡³πŸ‡Ώ vs πŸ‡ΏπŸ‡¦
29/08/2026

β€œ80 minutes. Two nations. One battlefield.”

πŸ‡³πŸ‡Ώ vs πŸ‡ΏπŸ‡¦

24/08/2026

Dit is weer tyd vir ons skool se heerlike burgerverkope! πŸ”πŸ˜‹
Ons vra u vriendelik om ons asseblief te ondersteun deur 'n burger of twee te koop πŸ™ˆπŸ™.

Baie dankie dat u ons skool ondersteun! β€οΈπŸ”

Welgedaan aan ons Top 5 Leerders van Kwartaal 2πŸŽ‰πŸ‘.Mag hierdie prestasie julle verder motiveer om voortdurend hoΓ«r doelwi...
20/08/2026

Welgedaan aan ons Top 5 Leerders van Kwartaal 2πŸŽ‰πŸ‘.

Mag hierdie prestasie julle verder motiveer om voortdurend hoΓ«r doelwitte te stel en daarna te streef !

Ons is trots op julle! 🌟

πŸ‘΅πŸ‘΄βœ¨ Old Age Day by ons skool! βœ¨πŸ‘΄πŸ‘΅Op 7 Augustus het ons, ons jongste Γ©n oudste harte gevier! ❀️ Ons leerders het die gele...
14/08/2026

πŸ‘΅πŸ‘΄βœ¨ Old Age Day by ons skool! βœ¨πŸ‘΄πŸ‘΅

Op 7 Augustus het ons, ons jongste Γ©n oudste harte gevier! ❀️ Ons leerders het die geleentheid gehad om soos oumas en oupas aan te trek, met hope pret, lag en onvergeetlike oomblikke. πŸ˜„

Dankie aan almal wat van hierdie dag iets besonders gemaak het! 🌸

Spruite liefde πŸ’™πŸ’›

DUBBELGOUD vir ons dramatalent! πŸ†πŸŽ­Donderdag, 6 Augustus het ons leerders met hul produksie, MEISIEKIND, aan DD in Steil ...
08/08/2026

DUBBELGOUD vir ons dramatalent! πŸ†πŸŽ­

Donderdag, 6 Augustus het ons leerders met hul produksie, MEISIEKIND, aan DD in Steil se Dramafees deelgeneem. Met hul harde werk, talent en passie het hulle ’n besonderse vertoning gelewer en is beloon met ’n DUBBELGOUD ! πŸ₯‡πŸ₯‡

Ons wil baie geluk sΓͺ aan ons jong sterre – julle het ons skool se naam met trots op die verhoog gedra en het gewys wat moontlik is as spanwerk en talent saamkom! 🌟

Ons is baie trots op jul uitmuntende prestasie! β€πŸ‘

πŸ₯³

πŸ‘©β€πŸš’πŸ‘¨β€βš•οΈπŸ‘©β€πŸ« Ons Gr. R’s het Beroepsdag gevier! πŸŽ‰Dit was sΓ³ oulik om te sien hoe ons klein maatjies hul droomberoepies uit...
08/08/2026

πŸ‘©β€πŸš’πŸ‘¨β€βš•οΈπŸ‘©β€πŸ« Ons Gr. R’s het Beroepsdag gevier! πŸŽ‰

Dit was sΓ³ oulik om te sien hoe ons klein maatjies hul droomberoepies uitgebeeld het. πŸ€—Van klein doktertjies en brandweermanne tot onderwysers ! Dit is kosbaar om te sien hoe groot hul drome reeds is.✨

Mag hulle altyd met blink ogies na die toekoms kyk. ❀️

Address

Vredendal

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Telephone

+27272134344

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spruitdrift Primary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category