Hoërskool Weston High School

Hoërskool Weston High School Hoërskool Weston is geleë in die hartjie van Louwville, Vredenburg. Die skool was geopen in 1977.

WESTON, IS ONS GEREED OM ’N VERSKIL TE MAAK? 🔥💙🤍💛Ons nooi ELKE WESTON-LEERDER om deel te wees van die Dignity Drive Chal...
24/08/2026

WESTON, IS ONS GEREED OM ’N VERSKIL TE MAAK? 🔥💙🤍💛

Ons nooi ELKE WESTON-LEERDER om deel te wees van die Dignity Drive Challenge! 💗

Kom ons staan saam as ’n skool en help om waardigheid, hoop en ondersteuning aan meisies en vroue in ons gemeenskap te bring. Elke klein donasie maak ’n verskil! 🫶🏽

🩷 Sanitary pads
🩷 Panty liners
🩷 Seep/Body wash
🩷 Tandeborsels & tandepasta
🩷 Deodorant
🩷 Tissues
🩷 Wet wipes
🩷 Lotion & shampoo

🏆 WESTON, KOM ONS WYS HULLE WAT ONS KAN DOEN!

Kom ons werk saam, gee saam en maak die GROOTSTE IMPAK! 🔥

Weston, WE CAN DO THIS! 💙🤍💛

Baie geluk aan ons Top 10 leerders per graad 💙💛🤍Ons is trots op julle ✨️
06/08/2026

Baie geluk aan ons Top 10 leerders per graad

💙💛🤍

Ons is trots op julle ✨️

27/07/2026
Nazrodeen Abdol oppad doellyn toe vir sy drie teen OP tydens verlede week se Grant Khomo. Ongeag die uitslae was Nazy ee...
10/07/2026

Nazrodeen Abdol oppad doellyn toe vir sy drie teen OP tydens verlede week se Grant Khomo. Ongeag die uitslae was Nazy een van Boland se uitblinkers gedurende die toernooi.
💙💛🤍

Uitslae:

- Boland 29 – 32 Pumas
- Boland 21 – 12 OP
- Boland 7 – 52 Sharks XV

Hoërskool Weston wil graag geluk wens aan twee oud Westoniete, Cornell Engelbrecht en Craig van Rensburg, met hul inslui...
10/07/2026

Hoërskool Weston wil graag geluk wens aan twee oud Westoniete, Cornell Engelbrecht en Craig van Rensburg, met hul insluiting in die Boland Kavaliers Curriebeker groep. Ons is ongelooflik trots op hierdie seuns en wens hulle alle sterkte toe.💙💛🤍

Saldanha Bay Municipality Youth Inauguration 💙💛
16/06/2026

Saldanha Bay Municipality Youth Inauguration 💙💛

14/06/2026

Kom ons hoor bietjie van leerders en onderwysers...

Address

Kooitjieskloof Street
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

+27227132083

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Weston High School posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Weston High School:

Shortcuts

Share

Category