Kriewelvoetjies Kinder Ontwikkelingsentrum

Kriewelvoetjies Kinder Ontwikkelingsentrum Kinder Ontwikkelingsentrum
Early Child development Centre

Gelukkige Vrouedag aan elke Kriewelvoetjie vrou. Happy women’s day to all our wonderful Kriewelvoetjie women
09/08/2026

Gelukkige Vrouedag aan elke Kriewelvoetjie vrou.

Happy women’s day to all our wonderful Kriewelvoetjie women

11/06/2026

Kennisgewing / Notice

Neem asb kennis dat die skool ook maandag gesluit is weens die regering dit ‘n skole vakansiedag verklaar het. So ons Sal Maandag, die 15de en Dinsdag die 16de gesluit wees.

Please note that the school will also be closed on Monday due to the government calling a school holiday. Therefore, we will be closed on Monday, the 15th and Tuesday, the 16th

Ons rugby manne Spog met Hulle nuwe truie.
10/06/2026

Ons rugby manne Spog met Hulle nuwe truie.

Die skool Sal môre gesluit wees Weens die weer. We Will be closed tomorrow due to the weather. We will reopen on Wednesd...
11/05/2026

Die skool Sal môre gesluit wees Weens die weer.
We Will be closed tomorrow due to the weather.

We will reopen on Wednesday

Baie baie geluk aan ons skoolhoof Tannie Belinda. Ons wens vir haar n mooi jaar en baie blessings.
02/05/2026

Baie baie geluk aan ons skoolhoof Tannie Belinda. Ons wens vir haar n mooi jaar en baie blessings.

23/04/2026

Ons maats het vandag uitgehaal en gewys.

Our little ones really enjoyed dressing up and talking about their favourite books.

Dis Wêreld Boekedag. Vandag trek ons maats aan soos Hulle gunsteling karakter uit ‘n boek. Ons Sien uit om elkeen se kar...
23/04/2026

Dis Wêreld Boekedag.

Vandag trek ons maats aan soos Hulle gunsteling karakter uit ‘n boek.

Ons Sien uit om elkeen se karakters vandag te verken.

Selfs die heel klein maats het Funky glasses day geniet.
30/03/2026

Selfs die heel klein maats het Funky glasses day geniet.

30/03/2026

The Easter bunny came to visit last week. Meeste maats het dit vreeslik geniet maar n paar nie 😂🥰

Dis funky week by die skool. Our friends went all out. Maandag was funky socks day.
24/03/2026

Dis funky week by die skool.
Our friends went all out.

Maandag was funky socks day.

Address

2 Loubserstraat
Vredenburg
7380

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27221250455

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kriewelvoetjies Kinder Ontwikkelingsentrum posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Kriewelvoetjies Kinder Ontwikkelingsentrum:

Shortcuts

Share

Category