Gogga'tjies Dagsorg

Gogga'tjies Dagsorg Ek werk al 12 jaar met kinders....dit vat n groot hart om klein mensies te vorm.

29/11/2024
18/12/2023

Beperkte spasies....babas van 3 maande tot maatjies van 5 jaar oud.

11/12/2023

Welkom by Gogga'tjies Dagsorg . Ons het Christelike waardes. En ons leer deur te speel. Sien baie uit daarna om n pad saam met jul lyfies te stap.

Goeie dag mense ...ek begin Januarie n klein dagsorg vanaf my huis. Babas 3mnde tot 5 jaar oud. Loer gerus na my adverte...
11/12/2023

Goeie dag mense ...ek begin Januarie n klein dagsorg vanaf my huis. Babas 3mnde tot 5 jaar oud. Loer gerus na my advertensie en kontak my as jul belangstel.

Address

Hillcrest Road
Vredekloof

Telephone

+27643180843

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gogga'tjies Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category