23/08/2026
Juffrou Jessica verjaar!!!
🥳🎉🥳
Baie geluk met jou verjaarsdag vandag juf. Jess
Mag dit 'n wonderlike mooi geseënde en gesonde jaar vir jou wees, vol goedheid en guns! Dankie vir alles wat jy vir ons maats doen, dat jy ALTYD die ekstra myl loop, en elke maatjie lief het soos jou eie! Dankie dat jy al jou vrye tyd insit om oplossings te soek vir maats wat sukkel met iets. Ons waardeer jou opreg! Jy moet lekker verjaar! 🧁🌸🤗🎉🩷