Vrede Skool

Vrede Skool Vrede Skool is 'n Afrikaanse gekombineerde skool vanaf Graad R tot Graad 12.

Ons LA Hokkie spanne het gister teen Truida Kestell se 1ste en 2de spanne gespeel op ons tuisveld. Die dogters het baie ...
18/08/2026

Ons LA Hokkie spanne het gister teen Truida Kestell se 1ste en 2de spanne gespeel op ons tuisveld. Die dogters het baie mooi spel gelewer en ons sien uit na die res van die seisoen.

Baie geluk aan ons leerders wat deelgeneem het aan die Standerton Eisteddfod. Julle het behoorlik geskitter! Die eistedd...
18/08/2026

Baie geluk aan ons leerders wat deelgeneem het aan die Standerton Eisteddfod. Julle het behoorlik geskitter!

Die eisteddfod was 'n heerlike belewenis en die lekker atmosfeer het gesorg vir hope pret. Die gala-aand was die kersie op die koek met 'n top-klas vertoning wat 'n toonbeeld was van hope talent! Die gala-aand was op spesiale uitnodiging en 12 van ons leerders is uitgenooi!

Die volgende toekennings is tydens die Gala-aand deur van ons leerders ontvang:

Beste Algehele Drama – Hoërskool Afrikaans: Anriëtte Janse van Rensburg
Beste Algehele Drama – Hoërskool Engels: Anriëtte Janse van Rensburg
Beste Drama – Senior: Rebecca Mitchell
Beste Monoloog – Afrikaans: Carmen Mitchell
Beste Samespraak – Junior: Mia Meyer & Haylie Smith
Beste Samespraak – Senior: Anri Adendorff, Anriëtte Janse van Rensburg & Rouxlé van Staden
Beste Instrumentaal – Senior: Carmen Mitchell
Beste Dans – Junior: Eliana Grace Visser
Beste Kuns – Junior: Jolene Reyneke
Beste Kuns – Senior: Rouxlé van Staden
Beste Fotografie – Junior: Rebecca Mitchell
Beste Fotografie – Senior: Carmen Mitchell

Baie geluk aan elkeen met jul prestasie! Julle hou Vrede Skool se naam hoog!
18/08/2026

Baie geluk aan elkeen met jul prestasie! Julle hou Vrede Skool se naam hoog!

Trots op julle!!!
18/08/2026

Trots op julle!!!

Ons is ongelooflik trots op Ranga Roux, oud-skolier van Vrede Skool. Dit vat deursettingsvermoë en nog vele meer. Baie g...
15/08/2026

Ons is ongelooflik trots op Ranga Roux, oud-skolier van Vrede Skool. Dit vat deursettingsvermoë en nog vele meer. Baie geluk met jou ongelooflike prestasie!

Die Vrystaatse ruiter Rangna Roux het ná ’n uithourit oor nege uitmergelende dae en sowat 1 000 km vierde in die Mongoolse derby geëindig.

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!!! 🤍💛💙
15/08/2026

Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle!!! 🤍💛💙

Die Vrede Skool in die Vrystaat se eerste netbalspan het ’n spogseisoen agter die rug, met een van die grootste prestasies in die skool se sportgeskiedenis op sy kerfstok.

🧷 Lees meer deur die skakel: https://brnw.ch/21x4Vtx

Ons is so trots op jou Sandra! Jou harde werk sien ons raak!
14/08/2026

Ons is so trots op jou Sandra! Jou harde werk sien ons raak!

12/08/2026
TROTS!!!
12/08/2026

TROTS!!!

Address

22 Reynecke Straat
Vrede
9835

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27589131003

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vrede Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Vrede Skool:

Shortcuts

Share

Category