CVO Skool Vivo

CVO Skool Vivo CVO Skool Vivo is 'n Christelike Afrikaanse privaatskool aan die voet van Soutpansberg. Ons leuse: "Ek lewe in U lig." Sedert 1996.

BAL AAN DIE ROLSterkte aan al ons Vivoniet-hokkiespelers wat vandag deelneem by Hans Strijdom Ons glo in julle!🏑🎖️🏆
29/08/2026

BAL AAN DIE ROL

Sterkte aan al ons Vivoniet-hokkiespelers wat vandag deelneem by Hans Strijdom Ons glo in julle!

🏑🎖️🏆





WERK BY CVO SKOOL VIVO!CVO Skool Vivo het tans vakante poste beskikbaar. Indien jy passievol is oor onderwys, graag met ...
27/08/2026

WERK BY CVO SKOOL VIVO!

CVO Skool Vivo het tans vakante poste beskikbaar. Indien jy passievol is oor onderwys, graag met jongmense werk en deel wil wees van ons skoolgemeenskap, is hierdie moontlik die geleentheid waarvoor jy gewag het.

Sien die volledige besonderhede en aansoekvereistes in die advertensie.

[NB: Indien u nie gekontak word vir ʼn onderhoud nie, kan u aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.]

📚✨🤝





WELKOM, KLEIN WONDER! Baie geluk aan juffrou Arina en haar man met die geboorte van hul eerste baba! Mag hierdie besonde...
22/08/2026

WELKOM, KLEIN WONDER!

Baie geluk aan juffrou Arina en haar man met die geboorte van hul eerste baba! Mag hierdie besondere nuwe hoofstuk van ouerskap gevul wees met liefde, vreugde en kosbare oomblikke.

Ons is verheug saam met julle oor hierdie kosbare seëning!

👩‍🏫👨‍👩‍👧💗





VIVO SE KRIEKETTALENT SKITTERBaie geluk aan Hendrik Kemp met sy besonderse prestasies tydens die BCVO SA Krieket! Hy het...
22/08/2026

VIVO SE KRIEKETTALENT SKITTER

Baie geluk aan Hendrik Kemp met sy besonderse prestasies tydens die BCVO SA Krieket! Hy het hom uitstekend van sy taak gekwyt en is beloon met 'n plek in die Nasionale Span én die Bokkieweek-span.

Ons is ongelooflik trots op jou en wens jou alle sterkte toe vir wat voorlê!

✨🏏🏆





LAAT DIE TALENT SKITTERSterkte aan elke leerling wat aan die Nasionale Kultuufees gaan deelneem. Mag julle dit geniet en...
21/08/2026

LAAT DIE TALENT SKITTER

Sterkte aan elke leerling wat aan die Nasionale Kultuufees gaan deelneem. Mag julle dit geniet en met trots optree. Ons is ongelooflik trots op julle!

🎭⭐🎬




WOORDE MET KRAG, HARTE VOL MOEDSterkte aan al ons leerlinge wat aan Nasionale Redenaars gaan deelneem. Geniet elke oombl...
21/08/2026

WOORDE MET KRAG, HARTE VOL MOED

Sterkte aan al ons leerlinge wat aan Nasionale Redenaars gaan deelneem. Geniet elke oomblik. Ons is trots op julle en glo in julle!

🎤🌟🏆




AUGUSTUS VERJAARSDAGWENSE!Gelukkige verjaarsdag aan ons waardevolle spanlede!Mag jou dag gevul wees met lag, liefde en l...
20/08/2026

AUGUSTUS VERJAARSDAGWENSE!

Gelukkige verjaarsdag aan ons waardevolle spanlede!
Mag jou dag gevul wees met lag, liefde en lekker bederf!

💛🎂🎉




PROVINSIALE GIMNASTIEK Baie sterkte aan elke leerling wat aan die Limpopo Provinsiale Gimnastiekkompetisie deelneem. Gee...
20/08/2026

PROVINSIALE GIMNASTIEK

Baie sterkte aan elke leerling wat aan die Limpopo Provinsiale Gimnastiekkompetisie deelneem. Gee julle beste, geniet elke oomblik!
Ons is trots op julle!

🤸‍♂️✨🤸‍♀️





SKITTERENDE GIMNASTE Baie geluk aan al die deelnemers:• Level 1:  Zeané Horn.• Level 2: Julie Aucamp, Elbie Müller, Liré...
20/08/2026

SKITTERENDE GIMNASTE

Baie geluk aan al die deelnemers:

• Level 1: Zeané Horn.
• Level 2: Julie Aucamp, Elbie Müller, Liré van Jaarsveld, Christinette Botha, Leonie Joubert, Nina Ehlers en Rianique Haarhoff.
• Level 3: Emma Koekemoer.

Spesiale geluk aan:
- Elbie Müller: 1ste plek op spronge.
- Liré van Jaarsveld: 1ste plek op brug.
- Jelize Aucamp: 2de plek op brug.
- Emma Koekemoer: 3de plek op spronge.

🏅🤸🏻‍♀️💪🏻





Address

Hoofstraat
Vivo

Opening Hours

Monday 07:00 - 15:00
Tuesday 07:00 - 15:00
Wednesday 07:00 - 15:30
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 15:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CVO Skool Vivo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to CVO Skool Vivo:

Shortcuts

Share