Blommeland Speelskool

Blommeland Speelskool LEER * SPEEL * GROEI

01/09/2026

๐ŸŒธ Hallo Lente! ๐ŸŒผ Tyd vir blomme, sonskyn en vrolike dae! โ˜€๏ธ๐ŸŒท

28/08/2026

๐ŸŽจ๐Ÿ–๏ธ MESSY PLAY = HAPPY PLAY! ๐Ÿ–๏ธ๐ŸŽจ

14/08/2026

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Ons Land-temadag โ€” vol pret, lag en lekkerte! โค๏ธ๐Ÿ’š
Die glimlagte sรช alles! ๐Ÿ˜

Vanaf Blommeland wens ons elke vrou โ€™n baie geseรซnde Vrouedag toe! ๐ŸŒธMag jy vandag herinner word aan jou waarde, jou krag...
09/08/2026

Vanaf Blommeland wens ons elke vrou โ€™n baie geseรซnde Vrouedag toe! ๐ŸŒธ
Mag jy vandag herinner word aan jou waarde, jou krag en die liefde wat jy bring.

29/07/2026

๐Ÿ’› Ons 5 sintuie-avontuur gaan voort! Vandag het klein neusies hard gewerk. Die maats het verskillende geure geruik en lekker saam geleer.

28/07/2026

Ons het vandag gevoel, ontdek en baie pret gehad! Van meel tot sand en borrelplastiek โ€“ elke tekstuur was โ€™n nuwe avontuur. ๐Ÿ‘ฃ

24/07/2026

Met dankbare harte sluit ons die eerste week van Kwartaal 3 af. ๐Ÿ™
Mag God elke maatjie, ouer en personeellid ryklik seรซn deur die kwartaal. ๐Ÿ’š

24/07/2026

Radiance Kinderkinetics + โ€™n pragtige uitsig = die perfekte kombinasie ๐ŸŒผ

21/06/2026

Play is the way!

21/06/2026

๐Ÿ’™ Gelukkige Vadersdag! ๐Ÿ’™

Aan al die paโ€™s en vaderfigure โ€” dankie vir julle liefde, leiding en die veilige arms waarin kinders kan groei.

Julle teenwoordigheid bou vertroue.
Julle geduld bou karakter.
Julle liefde bou toekoms.

Ons waardeer elkeen van julle opreg. ๐Ÿ’™

Van almal by Blommeland Speelskool ๐ŸŒฟ
Geniet โ€™n spesiale dag vol liefde en trots saam met julle kinders.

Address

Graaffstraat 32
Villiersdorp
6848

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:15
Tuesday 07:30 - 17:15
Wednesday 07:30 - 17:15
Thursday 07:30 - 17:15
Friday 07:30 - 17:15

Telephone

+27713807906

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Blommeland Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Blommeland Speelskool:

Shortcuts

Share

Category