Secondary School Villiersdorp Sekondêre Skool

Secondary School Villiersdorp Sekondêre Skool Die blad is hier om die leerders, ouers en die breër gemeenskap bewus te maak van gebeure by die sk

Celebrating my 9th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉
04/12/2024

Celebrating my 9th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

26/03/2024
09/01/2024
02/10/2023

Reminder
Lenteskool het vandag begin. Die sessies vir die week is as volg:

Maandag: 02 Oktober - Besigheidstudies
Dinsdag: 03 Oktober - Lewenswetenskappe
Woensdag: 04 Oktober - Wiskunde Geletterdheid
Donderdag: 05 Oktober - Geografie

Ouers maak asb seker dat u seun/dogter alle klasse bywoon. Vervoer is gereel vir leerders.
VSS groete

Kom kyk gerus more aand hoe die Great Gatsbys van 20 jaar gelede lyk... viewing by die skool om hulle n lekker warm verw...
21/09/2023

Kom kyk gerus more aand hoe die Great Gatsbys van 20 jaar gelede lyk... viewing by die skool om hulle n lekker warm verwelkoming te gee. Ek wil baie beslis sien hoe hierdie volk uitgedraai het!

Ons is SO TROTS om ons EGVV Streek se Prestige Agri Toekennings saam met ons streekswenners by te woon (geneem vanaf Shi...
07/11/2022

Ons is SO TROTS om ons EGVV Streek se Prestige Agri Toekennings saam met ons streekswenners by te woon (geneem vanaf Shine Development Project).

EGVV Drywer Wenner: Brandon Vollenhoven van Lakeview, Villiersdorp.

Ons as Secondary School Villiersdorp Sekondêre Skool deel met teots in hierdie oud-Sekkie se prestasie. Bou voort met Trots Brandon Vollenhoven.

Voorspoed aan al ons matrikulante met die begin van die belangrikste eksamen van hul skoolloopbaan. Mag hulle die rypste...
31/10/2022

Voorspoed aan al ons matrikulante met die begin van die belangrikste eksamen van hul skoolloopbaan. Mag hulle die rypste vrugte pluk van die afgelope 12 jaar se harde werk en opifferings.

Enige Iemand Weet van Moontlike ouers wat die dienste benodig Kan Hulle gerus met Lindy Sampson Kontak Maak ...🙂
05/10/2022

Enige Iemand Weet van Moontlike ouers wat die dienste benodig Kan Hulle gerus met Lindy Sampson Kontak Maak ...🙂

Address

Serruria Street
Villiersdorp
6848

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Secondary School Villiersdorp Sekondêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Secondary School Villiersdorp Sekondêre Skool:

Shortcuts

Share

Category