19/04/2023
Hop in by Boeretroos hierdie Sondag, want….
ons kleinspan eet GRATIS!!! 🐣
Paas Sondag die 9de April kry jy een gratis kleinspan ete vir elke grootmens ete wat jy bestel!
Paasfees Skattejag begin 10h30 - moenie dit misloop nie dit gaan hope pret wees. 🐰❤️
(Geen wegneem etes😊)