Elandsrivier Primêr

Elandsrivier Primêr Ons streef na waardes en sukses.

29/08/2026
Baie dankie aan Villiersdorp Round table vir die toetsing en borg van leerders se brille. Ons waardeer dit opreg. 🙌🏼✨️✨️...
18/06/2026

Baie dankie aan Villiersdorp Round table vir die toetsing en borg van leerders se brille. Ons waardeer dit opreg. 🙌🏼
✨️✨️✨️✨️✨️

Baie welkom aan ons 2 nuwe opvoeders, Juf Juries en Mnr Henecke. Ons is bly julle is deel van ons span. 💪
23/04/2026

Baie welkom aan ons 2 nuwe opvoeders, Juf Juries en Mnr Henecke. Ons is bly julle is deel van ons span. 💪

Baie dankie NG kerk Villiersdorp vir ons bybels.🙏🙏🙏
17/03/2026

Baie dankie NG kerk Villiersdorp vir ons bybels.🙏🙏🙏

Baie dankie aan Genine Tarentaal vir 20 jaar se diens by Elandsrivier. Ons gaan jou oneindig baie mis. Baie sterkte met ...
09/03/2026

Baie dankie aan Genine Tarentaal vir 20 jaar se diens by Elandsrivier. Ons gaan jou oneindig baie mis. Baie sterkte met jou reis en nuwe geleentheid.
Ons is trots op jou❤️❤️❤️

Kuumba van Badisa kom kuier en leer vir ons van Omgee❤️🥳
06/03/2026

Kuumba van Badisa kom kuier en leer vir ons van Omgee❤️🥳

Baie geluk aan Genine Tarentaal met haar verjaarsdag. Mag al jou wense waar word.
02/03/2026

Baie geluk aan Genine Tarentaal met haar verjaarsdag. Mag al jou wense waar word.

Valentynsfunksie 2026
13/02/2026

Valentynsfunksie 2026

Baie sterkte aan die atletiek leerders wat more gaan deelneem in Caledon by Groenland skole atletiek.
06/02/2026

Baie sterkte aan die atletiek leerders wat more gaan deelneem in Caledon by Groenland skole atletiek.

Address

Elandskloof Kaaimansgat
Villiersdorp
6848

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elandsrivier Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Elandsrivier Primêr:

Shortcuts

Share

Category