29/11/2024
Gala aand by Emperor's Place..Baie dankie vir julle almal wat my ondersteun... Ek waardeer julle..
Leessentrum / Reading Centre Is jy bekommerd oor jou kind se leesvermoë? Kontak ons gerus:
076 601 0162
[email protected]
29/11/2024
Gala aand by Emperor's Place..Baie dankie vir julle almal wat my ondersteun... Ek waardeer julle..
06/07/2023
Om elke dag iets nuuts te leer, brei nie net jou kennis uit nie, maar verbeter ook geheuefunksie.
Hou aan om jouself uit te daag, dit is die moeite werd! 🌟
21/06/2023
Try teaching someone else what you’ve learned, using flashcards, and testing yourself regularly!
20/06/2023
To have books is great, but to be able to read them and understand what you are reading is even better!
A book is worth nothing if a child cannot read and at Tina Cowley reading centre’s we teach students to read WITH comprehension!
18/05/2023
Op universiteit kan die hoeveelheid leeswerk oorweldigend wees, maar moenie bekommer nie! 🤯
Om gereeld te lees kan ook help om stres te beheer, fokus te verbeter en produktiwiteit te verhoog.
16/05/2023
Lees brei jou verstand uit, vergroot jou woordeskat en neem jou op 'n reis deur tyd en ruimte!
02/05/2023
Lees is die perfekte manier om die werklikheid te ontsnap sonder om jou rusbank te verlaat!📚
26/04/2023
Deur tyd tussen die blaaie van ‘n boek te spandeer – is nie net lekker nie, maar bevorder leesvaardighede en verbeter kreatiwiteit en verbeelding! 📚🧒🏽
24/04/2023
Reading is not just for bookworms!
| Monday | 14:00 - 17:15 |
| Tuesday | 14:00 - 17:15 |
| Wednesday | 14:00 - 17:15 |
| Thursday | 14:00 - 17:15 |
| Saturday | 10:00 - 11:15 |