Netz bande produkte

Netz bande produkte recycling van bande, als met hand gemaak, van speelgoed tot tuingoed, potte, tuinstelle, hoendertjie

Permanently closed.
26/06/2024

Netz bande produkte is permanent toe.

09/07/2021

Here’s a clever way to upcycle old tins while using up all those last bits of paint. 🎨 Clean, dry and paint your old tins, then hang them up horizontally in your garden. Glue on a little peg or piece of wood for birds to stand on, fill the bottom of the tin with bird seed, and voila! Simple and attractive homemade bird feeders! 🐦

20/06/2021
07/05/2021

Netz bande produkte is tydelike gesluit
Kennisgewing sal gestuur word sodra ons weer heropen

17/03/2021

Vriende, ek het iets nuut begin, dit was n moeilike besluit
Ek skuif eers die bande besigheid op sy totdat daar weer navrae is

Ek hoop en bid laat ek binnekort weer belangstelling sal kry want ek mis die speelgoed besigheid

Groete
Netz bande produkte

05/03/2021

Ek glo nog in "lê onder die sterre" en "maak ń wens as jy ń verskietende ster sien",
ek glo nog in "gaan groet voor jy gaan" want dalk was dit die laaste drukkie,
die laaste keer
ek glo nog in "bye, ek hoop ons sien weer"

Ek glo nog in "maak soos jy gesê het jy gaan doen" en "sê hoe jy regtig voel",
"Sê wat jy bedoel"
ek glo nog aan "steek ń kersie aan met ete", al vlieg die dag en die oomblik soms verby en daar was nie ń ekstra 2 minute daarvoor nie...

Ek glo nog in "ek is jammer, ek was verkeerd, hoe kan ek dit regmaak", ek glo nog aan "oorsien,
vergewe,
lewe..."

Ek glo nog in "oomblikke raaksien", die groot en die klein,
ek glo nog in "sê dit voor dit te laat is", voor dit verdwyn...
ek glo nog in môre, in tweede kanse, in opstaan en aangaan,
ek glo nog in "oorkom jou vrese"...

Ek glo nog in ń nuwe dag, "ń nuwe blaadjie omslaan" en "probeer weer, en weer"..
Ek glo nog in "jy gee nie op nie"..

Ek glo nog in gasvryheid en ander eerste stel, in omgee,
en terug gee,
en net gee...

Ek glo nog in mooi sonsondergange en wegraak in die kleur, ek glo nog al weet ek môre gaan dalk nie gebeur,
ek glo nog in die mooi, al is ons met onseker omring,
ek glo nog in kliphard in die kar saam jou gunsteling "song" sing en die vreugde wat dit bring...

Ek glo nog...

02/03/2021
19/02/2021
ek mis my tyre werk, mis die kiddies se gesiggies as hul die speelgoed sien, daai gesiggies is pricelesssal ek dit ooit ...
09/02/2021

ek mis my tyre werk, mis die kiddies se gesiggies as hul die speelgoed sien, daai gesiggies is priceless
sal ek dit ooit weer sien?

As u van my dienste gebruik gemaak het, sit n positiewe opmerking in bottel
23/01/2021

As u van my dienste gebruik gemaak het, sit n positiewe opmerking in bottel

Wie gaan my verras met n bestelling???
07/01/2021

Wie gaan my verras met n bestelling???

Address

Viljoenskroon
9520

Telephone

+27827684336

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Netz bande produkte posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share