Senior Mind Moves

Senior Mind Moves Senior Mind Moves pas Mind Moves®oefeninge toe om beweging, balans en helder denke te bevorder.

Senior Mind Moves fokus daarop om die verouderingsproses te vertraag (en selfs om te keer), deur die sintuie, brein en spiere te stimuleer met eenvoudige dog effektiewe fisiese oefeninge.

Senior Mind Moves – Belê in LewenskwaliteitOns word vandag al hoe ouer, en daarom is dit belangrik om vroegtydig kennis ...
31/08/2026

Senior Mind Moves – Belê in Lewenskwaliteit

Ons word vandag al hoe ouer, en daarom is dit belangrik om vroegtydig kennis en vaardighede aan te leer wat kan help om ’n goeie kwaliteit van lewe so lank as moontlik te behou.

💡 Kan jy ons help om ’n verskil in die lewens van ouer persone te maak?

Word ’n Senior Mind Moves Fasiliteerder en help om seniors te ondersteun om aktief, betrokke en onafhanklik te bly.

🌟 Registreer nou om ’n Senior Mind Moves Fasiliteerder te word!

👉 Registreer hier:
https://forms.gle/o9e78MQ8Yu6bzi8Z6

📗 Lees meer oor die Senior Mind Moves Fasiliteerder-opleiding:
https://seniormindmoves.co.za/fasiliteerders-opleiding/

19/08/2026

Rouhack was ’n administratiewe werker en ’n talentvolle krieketspeler. Op 46 het hy ’n beroerte gehad en is aan sy linkerkant verlam. Hy is in ’n Tuiste opgeneem en was afhanklik van hulp en ’n rolstoel.

In Januarie 2025 het Abigail, ’n personeellid by die Tuiste, as Senior Mind Moves fasiliteerder gekwalifiseer en onmiddellik vir hom van die Senior Mind Moves bewegings geleer wat hy kon doen.

Vandag kan Rouhack weer selfstandig loop deur aan ’n reling vas te hou. Hy boul en kolf staande, en sy emosionele welstand het merkbaar verbeter. Hy rig selfs Hoërskool Steinkopf se krieketspan af.

Dankie Rouhack vir jou toestemming om jou video te mag plaas.

In ’n afgeleë dorp naby die Namibiese grens maak Senior Mind Moves ’n betekenisvolle verskil.

Probeer gerus die Senior Mind Moves Bewegings om mobiliteit en onafhanklikheid te verbeter.
1. Beenstrekke: https://www.youtube.com/watch?v=79pA9R3hGfs
2. Helderwakker: https://www.youtube.com/watch?v=NP3-wHRhDBQ

Meer oor Senior Mind Moves hier:
🌐 www.seniormindmoves.co.za
📧 [email protected]

Jeugdige Veroudering:Gesonde en fikse voeteAs jy dalk wonder wat jy kan doen om jou voete fiks en gesond te hou, is jy o...
18/06/2026

Jeugdige Veroudering:
Gesonde en fikse voete

As jy dalk wonder wat jy kan doen om jou voete fiks en gesond te hou, is jy op die regte plek! Wees dankbaar oor jou voete en gebruik elke geleentheid om hulle op te pas, gesond te hou en weer met selfvertroue en met beter spierbeheer te kan stap.

Besoek gerus ons Webblad by seniormindmoves.co.za of kontak Johannie by [email protected] om nog meer daaroor uit te vind.

Jeugdige Veroudering:Veroudering begin by mens se voete.Om bewus te wees daarvan dat veroudering by mens se voete begin,...
11/06/2026

Jeugdige Veroudering:
Veroudering begin by mens se voete.

Om bewus te wees daarvan dat veroudering by mens se voete begin, is al klaar n bonus. Maar om iets daar omtrent te wil doen, wys dat mens omgee vir jou eie gesondheid en welstand.

Besoek gerus ons Webblad by seniormindmoves.co.za of kontak Johannie by [email protected] om nog meer daaroor uit te vind.

21/05/2026

Aantree of Aftree, jy besluit.

Dr Melodie de Jager sou op onlangs ’n aanbieding oor aftrede in Hoekwil lewer. As gevolg van die storms in die Tuinroete, kon dit ongelukkig nie plaasvind nie. Ons plaas graag hierdie artikel oor die onderwerp en hoop dat mense wat belangstel daarby sal baat vind.

Op 16 April 2026 is n Meer lewe in my jare met Senior Mind Moves seminaar in George gehou. Dit is deur 33 gaste bygewoon...
16/04/2026

Op 16 April 2026 is n Meer lewe in my jare met Senior Mind Moves seminaar in George gehou. Dit is deur 33 gaste bygewoon wat dit baie geniet het en die inligting nuut en verfrissend gevind.
Dr Melodie de Jager was weer haar dinamiese self en saam met haar het Johannie Louw en Ronél Gultig opgetree.
Wat 'n suksesvolle seminaar.

www.seniormindmoves.co.za

Tuiniqua Care Centre
George Herald
village retirement estate
Watson
Plus 50
Potch Dienssentrum
Huis Van Seëninge Vir Bejaardes
Solidariteit
SAVF National Office 001-446 NPO
Solidariteit Helpende Hand Bloemfontein-Via
kykNET
RSG
Radio Namakwaland 93.4fm

LAASTE DAG OM TE REGISTREERGEORGE en OMLIGGENDE DORPE KOM KUIER SAAM!Verseker jou plek NOU!!Seminar 🗓16 April 2026 Georg...
10/04/2026

LAASTE DAG OM TE REGISTREER

GEORGE en OMLIGGENDE DORPE KOM KUIER SAAM!

Verseker jou plek NOU!!

Seminar 🗓16 April 2026 George: Meer Lewe in My Jare met Senior Mind Moves
Lees meer en registreer hier: https://www.elearning.mindmoves.co.za/event/meer-lewe-in-my-jare-george-2026

❌Registrasies sluit vandag, 10 April 2026.

✅Gepas vir:
• persone ouer as 50 jaar
• persone wat met mense ouer as 50 jaar werk
• klubs wat vir seniors by kerke of gemeenskapsentrums aanbied.

Enige navrae?
Kontak gerus vir Johannie op:
WhatsApp 072 234 0528
📧 [email protected]

www.seniormindmoves.co.za

NOG NET 2 DAE OOR OM TE REGISTREERGEORGE en OMLIGGENDE DORPE KOM KUIER SAAM!Verseker jou plek NOU!!Seminar 🗓16 April 202...
08/04/2026

NOG NET 2 DAE OOR OM TE REGISTREER

GEORGE en OMLIGGENDE DORPE KOM KUIER SAAM!

Verseker jou plek NOU!!

Seminar 🗓16 April 2026 George: Meer Lewe in My Jare met Senior Mind Moves
Lees meer en registreer hier: https://www.elearning.mindmoves.co.za/event/meer-lewe-in-my-jare-george-2026

❌Registrasies sluit 10 April 2026.

✅Gepas vir:
• persone ouer as 50 jaar
• persone wat met mense ouer as 50 jaar werk
• klubs wat vir seniors by kerke of gemeenskapsentrums aanbied.

Enige navrae?
Kontak gerus vir Johannie op:
WhatsApp 072 234 0528
📧 [email protected]

www.seniormindmoves.co.za

Address

Verena

Opening Hours

Monday 10:00 - 12:00
Tuesday 10:00 - 12:00
Wednesday 10:00 - 12:00
Thursday 10:00 - 12:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Senior Mind Moves posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Senior Mind Moves:

Shortcuts

Share

Category