Skoolgereedheid Mind Moves

Skoolgereedheid Mind Moves Kind se eerste 6jaar skryf die draaiboek van sy hele skoolloopbaan. Is jou kind/ers Skoolgereed? www.elearning.mindmoves.co.za

Volg ons op Mind Moves Institute.
13/02/2026

Volg ons op Mind Moves Institute.

Hierdie is ‘n leesGEREEDMAKINGSprogram met ‘n verskil. Aangesien ons by die Mind Moves Instituut na lees deur die oë van...
30/01/2026

Hierdie is ‘n leesGEREEDMAKINGSprogram met ‘n verskil.
Aangesien ons by die Mind Moves Instituut na lees deur die oë van ‘n neurowetenskaplike kyk, is die uitgangspunt anders as in meeste leesprogramme.

Navorsing leer ons dat sistematiese ontwikkeling oor ‘n tydperk van uiterste belang vir die kind en die brein is. Soos dit die natuur se doel is, moet ‘n kind volledig ontwikkel voordat die oë en die brein gereed is om die simbole van taal (abc) te herken, en uiteindelik met begrip te kan lees.

Lees meer hier: https://www.mindmoves.co.za/2021/06/14/leesgereedmakingsprogram/

Kyk hier: www.elearning.mindmoves.co.za/leesgereedmakingsprogram

Hierdie is ‘n leesGEREEDMAKINGSprogram met ‘n verskil!

22/01/2026
Ons kom saam op een Facebook blad.Die  Skoolgereedheid Mind Moves blad smelt saam met Mind Moves Institute se Facebook b...
21/01/2026

Ons kom saam op een Facebook blad.

Die Skoolgereedheid Mind Moves blad smelt saam met Mind Moves Institute se Facebook blad op 1 Februarie 2026.

Een hart. Een doel. Een ruimte om elke kind se leerreis te ondersteun.

Volg ons hier: Mind Moves Institute

www.mindmoves.co.za
www.elearning.mindmoves.co.za

10/12/2025

The Mind Moves Institute will be closed from 12 December 2025 to 11 January 2026.

All package orders received during this time will be processed from 12 January 2026.

As we wrap up the year, we want to thank you for your support, your dedication, and the heart you bring to helping children thrive.

Enjoy the holidays, travel safely, and rest well. May this season bring you moments of joy, connection, and renewal.

Lees gerus die waardevolle artikel.
28/11/2025

Lees gerus die waardevolle artikel.

School Readiness Doesn’t Begin in November

School readiness is a transition — a bridge between two phases of childhood: the playful child phase and the school child phase.

Life is full of transitions: birth; from home to school; from school to further learning and then work; from living alone to sharing space with another; becoming a parent; moving from one job or boss to another; relocating; retiring – and many others in between.

The success (or not) of each transition determines how the next phase will unfold. When we plan and prepare for a new phase and things go smoothly, we literally “bloom where we are planted.” But when a transition is unexpected, unplanned, and catches us off guard, things can go awry — especially with school readiness.

Read the full article here: https://www.mindmoves.co.za/2025/07/03/school-readiness-doesnt-begin-in-november/



School Readiness at Mind Moves
Skoolgereedheid Mind Moves
BabyGym Institute International
ATKV
SA Childcare Association
SAOU Nasionaal / National

AECYC Association for the education and care of young children/ VVOS
AONetwerk
RSG
Radio Namakwaland 93.4fm

Your Pregnancy & Baby Magazine

INTERKONNEKSIE TUSSEN IMPULSBEHEER, DISSIPLINE & OUERSKAPDaar is baie min dinge wat hoër op die skaal van emosionele ‘oo...
24/11/2025

INTERKONNEKSIE TUSSEN IMPULSBEHEER, DISSIPLINE & OUERSKAP

Daar is baie min dinge wat hoër op die skaal van emosionele ‘oorweldiging’ registreer as om ’n nuwe ouer te word. Die ontsag om jou eie baba in jou arms te hou registreer gelukkig net so hoog, maar op die skaal van ‘verwondering’. Hierdie twee ewe intense, maar teenoorstaande emosies is natuurlike metgeselle in die reis wat ons ouerskap noem.

Lees meer hier: https://www.mindmoves.co.za/2025/11/21/interkonneksie-tussen-impulsbeheer-dissipline-ouerskap/




Hiermee die artikel ook in Engels: https://www.mindmoves.co.za/2025/10/27/an-introduction-to-impulse-control-discipline-parenting/

AONetwerk
SAOU Nasionaal / National
Skoleondersteuningsentrum SOS

Daar is baie min dinge wat hoër op die skaal van emosionele ‘oorweldiging’ registreer as om ’n nuwe ouer te word. Die ontsag om jou eie baba in jou arms te hou registreer gelukkig net so hoog, maar op die skaal van ‘verwondering’.

Wat het skoolgereedheid met graad 12-uitslae te make?Lees die volle artikel hier: https://www.mindmoves.co.za/2025/11/18...
21/11/2025

Wat het skoolgereedheid met graad 12-uitslae te make?
Lees die volle artikel hier: https://www.mindmoves.co.za/2025/11/18/wat-het-skoolgereedheid-met-graad-12-uitslae-te-make/

Die artikel fokus op hoe 5–7-jarige kinders geassesseer word om te bepaal of hulle gereed is om die beskermende en speelse leeromgewing van Graad R agter te laat en meer te leer oor letters, syfers, d**k, lees, skryf en somme maak. Dit kyk ook na hoe 17–19+-jarige tieners geassesseer word om vas te stel of hulle gereed is om die beskermende leeromgewing van hoërskool te verlaat vir verdere studie of om die wêreld van werk te betree.

Kinders wat hierdie eerste oorgang suksesvol bemeester, is dikwels goed voorberei vir die tweede. Dít wat in die vroeë jare vasgelê word, kan ‘n groot verskil maak aan toekomstige sukses, terwyl vroeë struikelblokke dikwels die pad vorentoe bemoeilik.

Ouers, onderwysers en beheerliggame – laat ons hande vat en saam werk om ons kinders toe te rus vir ’n blink toekoms met gehalte onderwys en gesonde selfvertroue.

Ons is dit aan ons kinders verskuldig om seker te maak dat hulle gereed is vir die lewe!



SAOU Nasionaal / National
AONetwerk
ATKV
Skoleondersteuningsentrum SOS

Pienkvoet-Pret Silver Lakes Area
Akademia
Aros
AGV - Afrikaanse Grondslagfase Vereniging
Opvoedkundige Kleutervereniging
Voorskoolse en grondslagfase onderwys
Leer sonder werkskaarte

Twee goed gebeur elke jaar in November: 1. 5-7-jarige kinders word geassesseer om vas te stel of hulle gereed is 2. 17-19+-jarige tieners word geassesseer om vas te stel of hulle gereed is.

Address

Klipfontein Farm, JS256
Verena

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 14:00

Telephone

+27760121690

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Skoolgereedheid Mind Moves posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Skoolgereedheid Mind Moves:

Shortcuts

Share

Category