klein maar getryn
Die kleuterskool en naskool waar jou kinders wil wees
28/10/2025
14/04/2025
π€πΆ NOTERAAI β Sing, Lag & Kuier! πΆπ€
Dis tyd vir groot pret by Klein Maar Getryn se NOTERAAI! π βn Aand vol musiek, lekker lag en kuier β en jyβs uitgenooi om deel te wees van die opwinding! πΈπ€
π Kom sing jou hart uit, bring jou vriende, en geniet βn aand vol lekker vermaak! Of jy βn superster of stort-sanger is, hierdie is vir almal wat van βn goeie tyd hou! πΆβ¨
π» Bring jou eie cooler box en maak dit βn fees! πΉπ
π‘ Wat wag vir jou?
πΆ Goeie musiek en βn gesellige atmosfeer
π Lekker lag en kuier
π€ βn Kans om jou talent te wys
π Fantastiese pryse
Moenie uitmis nie β skryf vandag in en kom maak memories saam met ons! π©
π NAVRAE & INSKRYWINGS:
π DesirΓ©: 082 923 3200
π Montike: 083 411 8696
14/01/2025
Ons bied Ook Nou halfdagopsies Vir gr R en RR
21/11/2024
NG Kerk Drie Riviere Oos
Klein Maar Getryn
@
Klein Maar Getryn Ons is 'n kleuterskool asook 'n Naskool sentrum wat U kind nie net sien as net nog 'n nommer nie.
13/04/2024
MATRIEKS! π£ Wiskunde hoef nie 'n kopseer te wees nie! Harde werk word beloon en met die hulp en positiewe motivering van DesirΓ© gaan matriek wiskunde sommer baie makliker word. π
Bel NOU en moenie verder sukkel nie π 0829233200.
Klein Maar Getryn
Jacques En Desire Fouche
NG Kerk Drie Riviere Oos
Klein Maar Getryn Ons is 'n kleuterskool asook 'n Naskool sentrum wat U kind nie net sien as net nog 'n nommer nie.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
Lucaslaan 39 , Risiville
Vereeniging
Opening Hours
| Monday | 06:45 - 17:30 |
| Tuesday | 06:45 - 17:30 |
| Wednesday | 06:45 - 17:30 |
| Thursday | 06:30 - 17:30 |
| Friday | 06:45 - 17:30 |