Deon's Bug out Training

Deon's Bug out Training

Share

Advanced survival and bushcraft training, Communication, observing tegnikes, base setup and safety,

Photos from Deon's Bug out Training's post 02/09/2025

Baie dankie vir amal se hulp, bydra en borge. Ons het nog heelwat om te gan maar bietjie bietjie maak baie. Die droom om "homestead"/"off grid living" te doen sal daar kom.

Photos from Deon's Bug out Training's post 02/06/2025

Nou ja als daar mee heen. Sal maar weer moet brobeur. Sal die keur net better doen

Photos from Deon's Bug out Training's post 08/01/2025

Off grid prepping op sy beste. Nog Baie werk wat voor lê

Photos from Deon's Bug out Training's post 12/05/2024

Wat n naweek my eerste piesangs. En die kool stoof ingewy vir die off grid huis

Photos from Deon's Bug out Training's post 07/05/2024

En so begin die gereedheid om van die netwerk af weg te kom

Photos from Deon's Bug out Training's post 26/10/2023

Die bekamping van Vee diefstal.Nag operasionele ontplooing. Spoor sny en by mekaar maak van bewys stuke.

Photos from Deon's Bug out Training's post 26/10/2023

N goeie more aan almal. Nuwe produkte beskikbaar

Kyk gerus na ons volledige prys lyste om alles wat vars gemaak is op julle borde voor te sit. Veral vir die komende naweek se Rugby💪💪

Plaas gerus julle bestelling by Deon van Rooyen 066 2300 684 vir aflewering as volg: let wel, daar is n paar veranderinge. Ons gaan slegs op woensdae aflewering doen

Onthou om by ons groepie aan te sluit deur die volgende skakel te volg
https://chat.whatsapp.com/GV6AiehDMf5ESz601JYq97

13/04/2023
Photos from Deon's Bug out Training's post 16/08/2021

CQB "Gebou penetrasie en Skoon maak

OPS Medies

Photos from Deon's Bug out Training's post 04/08/2021

J Jy Sal nou d**k na wat gebeur het in KZN en wat aangaan in die land. Met als wat gebeur als wat die ronte doen sal daar n better n opkoms wees. Nou verstaan ek hoekom se die visioene dat bloed soos Riviere in die stad Sal vloei. Maak nie saak wat om jou gebeur nie sodra dit stop, stop die belangstelling. Almal wil cowboy en crooks speel maar min het n idee hoe dit werk.
Ja oom dit jy was op die grens ons is nou tuin stedelik nie Meer in die bos nie. Soos jy beplanning doen, doen hul soos Jul by iemand se huis by mekaar Kom Kom hul ook. Ek gee geen waarskuwing vandag nie daars genoeg wat dit wel doen.

Wat ek wel se is as jy voorbereid is en opgelei is wees maar versigtig Wie saam jou kom of saam Wie jy gan daar gaan Baie lewens verliese wees weens "cowboys" wat d**k hul is doners smart.

Photos from Deon's Bug out Training's post 07/02/2021

N wonderluke nat naweek.

07/09/2020

Gooie dag an amal

Ons begin weer met opleiding in die niewe maande Meer inligting Sal volg die 15de

Want your school to be the top-listed School/college in Vereeniging?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Vereenigin
Vereeniging
1939

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 12:00