Elke kind by ons dagsorg is spesiaal vir ons ☺
Pixie & Pupples dagsorg
Pas babas op en gee al die liefde en aandag wat nodig is. Hulle kry 2 etes + snacks en koeldrank. Oop vakansie tye maak slegs middel Desember toe.
28/09/2017
Plek beskikbaar vir 5 kindertjies
1 tot 5 jaar oud.
Hulle kry pap snack 10uur middagete en chippies so 3 uur.
Hulle kry ook koeldrank deur die dag.
Plek beskikbaar vir 3 naskool kinders
Vervoer vanaf skole
Middagete en koeldrank
Kry ook chippies of koekies
Help met huiswerk leerwerk en skool take.
Kontak gerus vir Rina by 0824492287 of Melissa by 0823144056 [email protected]
Heerlike uitstappie gehad
Baie geluk aan ons klein vonna wat 2de oktober 1jaar geword het lief jou sus
Foto dag.
Sal in die week fotos post
08/08/2014
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Three Rivers
Vereeniging
1929
Opening Hours
| Monday | 06:15 - 18:15 |
| Tuesday | 06:15 - 18:15 |
| Wednesday | 06:15 - 18:15 |
| Thursday | 06:15 - 18:15 |
| Friday | 06:15 - 18:15 |