2003 Matrieks 20 Jaar Reunie Hoërskool Overvaal

2003 Matrieks 20 Jaar Reunie Hoërskool Overvaal

Share

Calling on all 2003 Matrics of Overvaal Highschool to join the 20 year reunion @ Soetdoring!!!

Photos from 2003 Matrieks 20 Jaar Reunie Hoërskool Overvaal's post 05/03/2023

Wow!!! 🙀Wat 'n awesome aand saam met al ons pelle van skool!!!🕺💃 Bitter baie dankie aan elkeen wat die dag moontlik gemaak het, en natuurlik vir almal wat daar was!!!😁🫶🙏 Defnitief een gewees vir die boeke!!!🤗

07/02/2023

Jessica Lombaard

30/01/2023
30/01/2023

Goeie dag almal op die groep. Soos wat meeste van jul weet, hou ons die naweek van die 3de Maart 2023, ons 20 jaar reunie by Soetdoring Vakansie Plaas in Sonlandpark, Vereeniging... Vir meer inligting rondom die dag/naweek... skakel asseblief vir Rickert Olwagen by: 078 928 7504 sodat hy julle op die watsapp groepie kan sit? Hy gaan ook 'n Invite uitstuur... As daar nog Matrieks is wat jul ken wat nog nie op die groep is nie, tag hul asseblief? Geseënde dag verder!

Want your school to be the top-listed School/college in Vereeniging?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


Soetdoring Vakansie Plaas
Vereeniging
1930