18/08/2026
🧡 Wow, Hoep-Hoep familie! 🧡
We have officially reached 622 followers! 🥳✨
Thank you to every parent, grandparent, family member, friend and supporter who follows our page, likes our posts, shares our special moments and supports our school. ❤️
Every follow means so much to us, and we are incredibly grateful to have you along for the journey! 🌈🫶
Here’s to 622 amazing followers — and many more to come! 🎊
Baie dankie 🎉💐
12/08/2026
Om so mooi boodskap te ontvang vanaf ons ouers maak ons dag 💕
Dan besef mens weer waarom jy daar is 💓
Dankie mamma vir die inspirerende boodskap 💖
12/08/2026
'n Dag om in te skryf in die dagboek ✅
A day to mark on the calendar ☑️
Onthou van die lekker bederf daggie vir ons Hoepie Oumas en Oupas 🧓
Remember about this special day for all our Hoopie grandparents
10/08/2026
Please take note of tomorrow's arrangements 🥶
Trek asseblief al ons Hoepies warm genoeg aan vir die koue wat voorlê ❄️
Our heaters and extra blankets will take care of the rest ☃️
Warm en veilig bly 🌬️
09/08/2026
Aan al die sterk vroue daar buite 💕
Gelukkige vroue dag 💜
06/08/2026
Kom kyk gerus na wat ons skool bied en ons so anders maak 🤩
05/08/2026
Ons begin kwartaal 3 op 'n hoë noot 💃
This Friday is jam-packed with excitement and yummy goodies 🥳
Ons sien uit om almal in hul gogga uitrustings te sien! 🤩