24/09/2026
🇿🇦 Ons is trots . Trots Suid-Afrikaans. Trots op ons erfenis. ❤️
By Klein Maar Getryn leer ons elkeen om lief te wees vir hulle taal, hulle mense en hulle kultuur, maar ook om die wonderlike verskeidenheid van ons mooi land te waardeer. 🌍
Ons stories. Ons tradisies. Ons waardes. Ons Afrikaans.
Dít is deel van die wortels waaruit ons klein mensies groei. 🌱
Gelukkige Erfenisdag, Suid-Afrika! 🇿🇦
📞 Montiké: 083 411 8696