Pokkelpensie & Mannemarak Kleuterskool

Pokkelpensie & Mannemarak Kleuterskool Ons Bied:
* Gekwalifiseerde liefdevolle personeel
* 'n Veilige gevestigde omgewing
* Sportontwikkeling

Pokkelpensie pret !!! Kom loer gerus in by ons!! Beroepsdag by Pokkelpensie wat n mooi dag!
17/09/2026

Pokkelpensie pret !!! Kom loer gerus in by ons!!
Beroepsdag by Pokkelpensie wat n mooi dag!

Hemelvaart 2026Aan God alle eer! Pokkelpensie liefde
16/05/2026

Hemelvaart 2026

Aan God alle eer!

Pokkelpensie liefde

Pret, lag elke dag! By pokkelpensies leer ons deur te speel!! Kom loer gerus in by ons!!!
15/04/2026

Pret, lag elke dag!

By pokkelpensies leer ons deur te speel!!

Kom loer gerus in by ons!!!

Ons maats geniet elke oomblik van die nuwe jaar !!! Kom loer gerus in by ons en raak deel van die pokkelpensie familie, ...
20/01/2026

Ons maats geniet elke oomblik van die nuwe jaar !!!

Kom loer gerus in by ons en raak deel van die pokkelpensie familie, hier waar elke maatjie spesiaal en geliefd is. Lag, pret en speel is ons leuse

Groei in Geloof saam ons elke dag!!!

Pokkelpensie & Mannemarak wens almal n Geseënde Kersfees toe en n pragtige, liefdevolle 2026 !!Ons mis julle baie , geni...
24/12/2025

Pokkelpensie & Mannemarak wens almal n Geseënde Kersfees toe en n pragtige, liefdevolle 2026 !!

Ons mis julle baie , geniet julle vakansie en lekker rus..

Pokkelpensie liefde

En so het 2025 amptelik tot n einde gekom ! Baie trane het vandag gevloei , n laaste instap by ons skool se hek, n laast...
11/12/2025

En so het 2025 amptelik tot n einde gekom ! Baie trane het vandag gevloei , n laaste instap by ons skool se hek, n laaste môre maatjies, n laaste by die klas deur instap, n laaste drukkie, n laaste keer jou stoel in skyf en n laaste uitstap by ons hek!! Julle mensies was deel van pokkelpensies se lewe vir jare en jare julle was soos ons eie kinders !!

Mag Liewe Jesus julle beskerm, mag HY julle rots wees, mag Liewe Jesus in julle kleine hartjies bly vir al die dae van julle lewens. Julle was en sal altyd n pokkelpensie maatjie wees en ons weet dat julle almal nog baie hoogdes gaan bereik! TOTSIENS aan al ons GRAAD R maats!!

Aan al ons ander maats mag julle n lekker pretvolle vakansie hê, geniet elke oomblik en onthou om so bietjie STOUT te wees.

Aan my ouers DANKIE, julle is kosbaar en geliefd. Dankie vir julle omgee, liefde en ondersteuning reg deur die jaar! Mag God julle veilig hou, geniet die tyd saam ONS mensies en ry veilig.

Pragtige Christusfees word almal toegewens. !!!

Voorspoedige 2026 vir ALMAL !!!

Pokkelpensie liefde

Pokkelpensie en Mannemarak eindig 2025 met n SPOG geleentheid. Ons eie :  SAFARI AVONTUUR !!!! Noag se Ark en Lion king ...
06/12/2025

Pokkelpensie en Mannemarak eindig 2025 met n SPOG geleentheid.

Ons eie : SAFARI AVONTUUR !!!!

Noag se Ark en Lion king was nog nooit so mooi voorgedra en opgevoer soos gisteraand deur ons eie Graad R en Graad RR maats. Julle is TOPS!!! Trots !!!

2025 Gradeplegtigheid, Konsert en Prysuitdeling.

Dankie aan elke Pokkelpensie Juffie en assistent vir julle harde werk reg deur die jaar. Dankie aan elke ouer vir al julle ondersteuning en liefde. Laaste maar nie die minste DANKIE aan al ons POKKELPENSIE MAATJIES vir julle harde werk, hard oefen en baaaiiieeee liefies en drukkies elke dag!

Ons GRAAD R maats mag julle met TROTS en selfvertroue groot skool toe gaan. Wees TROTS op jouself , GLO in JOUSELF en geniet elke oomblik. Bly so na aan Liewe Jesus en eer hom in alles wat julle aanpak!!

Pokkelpensie TROTS!!!!!

Kom loer gerus in by ons!! Ons leer deur speel, liefde in oorvloed. Min spasies nog beskikbaar vir 2026Ons verskaf etes,...
30/11/2025

Kom loer gerus in by ons!! Ons leer deur speel, liefde in oorvloed. Min spasies nog beskikbaar vir 2026

Ons verskaf etes, binnehuis swemlesse en vele meer.

Kontak ons gerus 066 299 2225

Pokkelpensie & Mannemarak Lentedag 2025Wat n mooi dag met soveel liefde , pret !! Pokkelpensie maats het hulle self gate...
29/08/2025

Pokkelpensie & Mannemarak

Lentedag 2025

Wat n mooi dag met soveel liefde , pret !! Pokkelpensie maats het hulle self gate uit geniet!

Pokkelpensie liefde

Hou ons blad dop, hier is n besige kwartaal 2 vir Pokkelpensie maatjies!Atletiekdag laasnaweek was groot pret en so ook ...
18/04/2025

Hou ons blad dop, hier is n besige kwartaal 2 vir Pokkelpensie maatjies!

Atletiekdag laasnaweek was groot pret en so ook het die Paashaas gister kom kuier en gesorg vir groot vermaak onder almal van ons!

Pokkelpensie is n skool wat werklik omgee vir elke kleinding. Wat elke geleentheid spesiaal maak en ook met deurnis terugvoer gee aan elke ouer. Ons wil n verskil maak elke dag , en hulp verleen waar ons kan.
Pokkelpensie se leuse: Jesus Soldaatjies

Kom loer gerus in by ons , hier waar kinders nog kinders kan wees. Ons maak ook gebruik van die beste Arbeidsterapeute, Spraakterapeute en Pediatriese Neuroloog in ons land!

Pokkelpensie kalenader:
Gesluit : 18 - 21 April
Heropen : 22 - 25 April
Gesluit : 28 - 2 Mei
Heropen: 5 Mei
Moedersdag : 11 Mei

Pokkelpensie liefde, ry veilig en geniet die rus!

Address

Blackwood Street 149
Vereeniging
1935

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pokkelpensie & Mannemarak Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pokkelpensie & Mannemarak Kleuterskool:

Share

Category