Slimmer Akademie

Slimmer Akademie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Slimmer Akademie, Nursery, 39 Lucas Avenue, Vereeniging.

Slimmer Akademie is ’n Gr R spesialisentrum, ’n Impaq-leersentrum vir Gr 1–7, asook ’n naskoolsentrum en lees- & wiskundesentrum, en ’n veilige plek waar kinders kan groei deur kuns, musiek en ander klasse - alles om jou kind holisties te ontwikkel.

27/09/2026
⏰ Laaste naweek om te besluit!Klein klasse beteken meer persoonlike aandag; maar ook beperkte plekke.Registreer jou kind...
26/09/2026

⏰ Laaste naweek om te besluit!

Klein klasse beteken meer persoonlike aandag; maar ook beperkte plekke.

Registreer jou kind voor 30 September vir 2027 en betaal geen registrasiefooi nie!

📞 Desiré: 082 923 3200

25/09/2026

Ons Reading Rocket-familie het ’n nuwe lid! 💙🐦

Ontmoet vir Rob, ’n Kaapse malgas wat ons onlangs simbolies deur SANCCOB aangeneem het.

Hoekom?

Want ons glo in tweede kanse. 🌱

SANCCOB gee beseerde en kwesbare seevoëls die sorg en ondersteuning wat hulle nodig het. By Reading Rocket glo ons dieselfde beginsel geld vir kinders: soms is die regte ondersteuning op die regte tyd al wat nodig is om “ek kan nie” in “ek kan!” te verander. 🚀

Ons is trots om SANCCOB se ongelooflike werk te ondersteun.

Welkom by die Reading Rocket-familie, Rob! 💙

 Klein Maar Getryn Laerskool Risiville Laerskool Vryheidsmonument Active Kids Tutor and Au Pair Agency Stimuzone Impaq D...
24/09/2026


Klein Maar Getryn
Laerskool Risiville
Laerskool Vryheidsmonument
Active Kids Tutor and Au Pair Agency
Stimuzone
Impaq
Die Witjassies & Little Lab Coats
Midvaal Playball
Stimulus Maksima
Vaal Dance Mouse
Kindermusik Vaal Triangle Little Notes Music Academy

Ons erfenis leef in die stories wat ons vertel, die kos wat ons deel en die herinneringe wat ons saam maak. 🇿🇦🔥

Gelukkige Erfenisdag van !

24/09/2026


Ons erfenis leef in die stories wat ons vertel, die kos wat ons deel en die herinneringe wat ons saam maak. 🇿🇦🔥

Gelukkige Erfenisdag van !

Ons erfenis leef in die stories wat ons vertel, die kos wat ons deel en die herinneringe wat ons saam maak. 🇿🇦🔥Gelukkige...
24/09/2026

Ons erfenis leef in die stories wat ons vertel, die kos wat ons deel en die herinneringe wat ons saam maak. 🇿🇦🔥

Gelukkige Erfenisdag van !

🎉 Vakansie beteken pret by Slimmer Akademie!Ons het ’n lekker program vol kreatiwiteit, beweging, speletjies en nuwe avo...
23/09/2026

🎉 Vakansie beteken pret by Slimmer Akademie!

Ons het ’n lekker program vol kreatiwiteit, beweging, speletjies en nuwe avonture beplan:

✈️ Woensdag 23 September: Papiervliegtuig-kampioenskap
🇿🇦 Donderdag 24 September: Publieke vakansiedag – ons is gesluit
🎲 Vrydag 25 September: Heeltyd speeltyd – bring jou gunsteling speletjies
☀️ Maandag 28 September: Buite-pretdag – gemaklike klere, ’n hoed, water en sonskerm
⛺ Dinsdag 29 September: Binnekampering – bring ’n kombers, teddie, flitslig en klein kussing
🃏 Woensdag 30 September: Bordspeletjies en UNO-dag
🧁 Donderdag 1 Oktober: Cupcake-ontwerpuitdaging – tema: diere
💼 Vrydag 2 Oktober: Kantoor-kantoor – trek soos ’n sakeman of sakevrou aan as jy wil!

Dieselfde kinders, maar elke dag ’n nuwe avontuur! 💙💛

Kontak Desiré vir meer inligting:
📞 082 923 3200

23/09/2026
22/09/2026

Julle is amper daar! 🔥

Die skole sluit Woensdag en Erfenisdag is om die draai. 🇿🇦

Aan elke onderwyser wat moeg by die einde van die kwartaal aankom: onthou hoeveel saadjies jy hierdie kwartaal geplant het. 🌱

Elke bietjie geduld.
Elke ekstra verduideliking.
Elke woord van aanmoediging.
Elke leerder wat jy gehelp het om weer te probeer.

Dit maak saak. ❤️

Geniet die welverdiende rustyd, vier dit wat ons uniek Suid-Afrikaans maak en kom verfris terug vir die laaste kwartaal!

Sterkte met die laaste paar dae – julle het dit! 🇿🇦🔥

☀️ Vakansie? Ons is oop!By Slimmer Akademie gaan die pret, sorg en ondersteuning voort met voldag-vakansiesorg - sonder ...
22/09/2026

☀️ Vakansie? Ons is oop!

By Slimmer Akademie gaan die pret, sorg en ondersteuning voort met voldag-vakansiesorg - sonder ekstra koste, soos van toepassing op jou pakket.

Kontak Desiré vir beskikbaarheid 📞 082 923 3200

Address

39 Lucas Avenue
Vereeniging
1929

Opening Hours

Monday 06:45 - 17:30
Tuesday 06:45 - 17:30
Wednesday 06:45 - 17:30
Thursday 06:45 - 17:30
Friday 06:45 - 17:30

Telephone

082 923 3200

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Slimmer Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Slimmer Akademie:

Shortcuts

Share

Category