Laerskool Vryheidsmonument

Laerskool Vryheidsmonument By Laerskool Vryheidsmonument, spring u kind weg met ‘n voorsprong!

04/10/2026
🌈🎉 COLOUR RUN BY LAERSKOOL VRYHEIDSMONUMENT! 🎉🌈Maak gereed vir ’n dag vol kleur, water, glybane en hope pret! 🌈😎📅 9 Okto...
24/09/2026

🌈🎉 COLOUR RUN BY LAERSKOOL VRYHEIDSMONUMENT! 🎉🌈

Maak gereed vir ’n dag vol kleur, water, glybane en hope pret! 🌈😎

📅 9 Oktober
💰 R10 – Deelname
🎨 R5 – Per poeiersakkie
👕 Dra jou kleurvolste gewone klere!
Water en glybane is betrokke!

Kom hardloop, spat, gly en geniet saam met ons! 🏃‍♀️🏃‍♂️🌈

Maak kleurvolle herinneringe saam met ons! ❤️💙🧡💛💚

📸SPELETJIESAAND📸Volg die volgende skakel en laai foto's af wat tydens speletjiesaand geneem is.🧡💙
21/09/2026

📸SPELETJIESAAND📸

Volg die volgende skakel en laai foto's af wat tydens speletjiesaand geneem is.🧡💙

Joyously Photography,Speletjiesaand,

📚✨ Ons is baie trots op ons toplesers van die jaar! Julle wys vir ons dat lees lekker is en nuwe wêrelde oopmaak. Hou aa...
16/09/2026

📚✨ Ons is baie trots op ons toplesers van die jaar! Julle wys vir ons dat lees lekker is en nuwe wêrelde oopmaak. Hou aan lees! 📖🌟

Van 11–13 September het Noah Wilkinson (o/13) aan die Gauteng-Ekurhuleni Interprovinsiale Hoërskool Tennisproewe deelgen...
16/09/2026

Van 11–13 September het Noah Wilkinson (o/13) aan die Gauteng-Ekurhuleni Interprovinsiale Hoërskool Tennisproewe deelgeneem.

Noah het uitstekend gevaar en 2de geëindig!

Met hierdie puik prestasie is Noah vir 2026/2027 as die nommer 2-speler vir die GETA o/15 Provinsiale Span gekies.

Baie geluk, Noah! Ons is ongelooflik trots op jou.

Skyn met trots!

Address

1 COENBRITS Street DUNCANVILLE
Vereeniging
1939

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:30
Tuesday 07:30 - 13:30
Wednesday 07:30 - 13:30
Thursday 07:30 - 13:30
Friday 07:30 - 13:30

Telephone

+27164281043

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Vryheidsmonument posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share