03/12/2022
40 Matrieks vir 40 Jaar!!
Dankie aan almal wat die moeite gedoen het om die 40ste reunie by te woon. Ons sien julle in 2027. Enige ander matrieks van 1982, hou kontak met ons. [email protected]