Akker Jakker Kleuterskool Ventersdorp CVO

Akker Jakker Kleuterskool Ventersdorp CVO Meer as net 'n kleuterskool. Ons is 'n huis weg van die huis. Akker-Jakker Kleuterskool is Christelik georiënteerd met n Volkseie kultuur.

Onder leiding van Mev Elize van Wyk word Opvoedkundige lesse aangebied met weeklikse temas met die oog op holistiese ontwikkeling van die kind. Leerlinge word gelei om emosionele, verstandelik en liggaamlik ten volle te ontwikkel.

2. Grondslagfase (Graad 0 – 3):
In die Graad 0-klas word individuele aandag aan elke leerling gegee. Daar word daaglikse lesse aangebied volgens die voorgeskrewe sillab

us. Leerlinge word voorberei om selfstandige, emosionele, liggaamlik en verstandelik gereed te wees vir Graad 1. Graad 0-leerlinge kry die geleentheid om aan atletiek en die kultuurfees deel te neem. Hierdie leerlinge mag ook aan bulletjie-rugby en poplap-netbal deelneem.

Address

2 Eland Straat
Ventersdorp
2710

Telephone

018 011 0325

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Akker Jakker Kleuterskool Ventersdorp CVO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Akker Jakker Kleuterskool Ventersdorp CVO:

Shortcuts

Share

Category