Ventersdorp Gekombineerd

Ventersdorp Gekombineerd Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ventersdorp Gekombineerd, School, 34 Visserstraat, Ventersdorp.

πŸ”₯ **VENTERSDORP 4x4 DAG** πŸ”₯**WE CHALLENGE YOU!**Kom wys wat jou 4x4 kan doen!Ons nooi alle 4x4-entoesiaste, families en ...
28/07/2026

πŸ”₯ **VENTERSDORP 4x4 DAG** πŸ”₯

**WE CHALLENGE YOU!**

Kom wys wat jou 4x4 kan doen!
Ons nooi alle 4x4-entoesiaste, families en toeskouers om saam met ons ’n aksiebelaaide dag vol modder, hindernisse en 4x4-pret te geniet.

πŸ“… **Datum:** 29 Augustus 2026
πŸ“ **Plek:** Trimpark Ventersdorp
🚘 **Baan:** Vir alle 4x4 voertuie
πŸ›» **Uitstallers:** Ook welkom

Vir meer inligting kontak:
**Uitstallers:** 078 463 7434
**Deelnemers:** 082 961 0144

Bring jou 4x4, bring jou mense, en kom vat die uitdaging aan!

Ventersdorp Gekombineerde Skool brei ons span uit.Aansoeke word ingewag vir die pos van Wiskunde (Gr. 4–7) en EBW (Gr. 7...
22/07/2026

Ventersdorp Gekombineerde Skool brei ons span uit.
Aansoeke word ingewag vir die pos van Wiskunde (Gr. 4–7) en EBW (Gr. 7).
Indien jy aan die vereistes voldoen, sien die advertensie hieronder vir volledige besonderhede.
Ons sien uit daarna om van jou te hoor.

πŸ“’ VAKATURE BESKIKBAAR | VENTERSDORP GEKOMBINEERDE SKOOLVentersdorp Gekombineerde Skool nooi gekwalifiseerde opvoeders ui...
16/07/2026

πŸ“’ VAKATURE BESKIKBAAR | VENTERSDORP GEKOMBINEERDE SKOOL

Ventersdorp Gekombineerde Skool nooi gekwalifiseerde opvoeders uit om aansoek te doen vir 'n Beheerliggaam-opvoederpos.

πŸ“š Vakgebiede:
β€’ EBW Graad 7 β€’ Wiskunde Graad 4–7

πŸ—“οΈ Sluitingsdatum vir aansoeke: 17 Julie 2026
Indien jy passievol is oor onderwys en graag deel wil wees van 'n toegewyde span, sien die aangehegte advertensie vir volledige besonderhede en aansoekproses.

πŸ“§ Stuur jou aansoek betyds in of lewer dit by die skoolkantoor af.

Komaan: Wie wil, die kan! πŸ’™πŸ’›β€οΈ

22/05/2026
Ventersdorp Gekombineerde Skool se Beheerliggaam, SMT en personeel woon vandag met trots ’n FEDSAS opleiding by oor diss...
13/05/2026

Ventersdorp Gekombineerde Skool se Beheerliggaam, SMT en personeel woon vandag met trots ’n FEDSAS opleiding by oor dissiplinΓͺre prosedures, prosesse en personeelmotivering.

Ons bly toegewy aan groei, goeie bestuur en die skep van ’n positiewe en professionele skoolomgewing tot voordeel van elke leerder.

πŸπŸ’šπŸ’›Vandag het ons netbalspanne hul beste gegee teen HTS Potchefstroom! Baie dankie aan al ons spelers vir hul harde werk...
12/05/2026

πŸπŸ’šπŸ’›
Vandag het ons netbalspanne hul beste gegee teen HTS Potchefstroom! Baie dankie aan al ons spelers vir hul harde werk, spangees en deursettingsvermoΓ« op die baan. Julle het Ventersdorp Gekombineerde Skool met trots verteenwoordig. πŸ‘
πŸŽ‰ Baie geluk aan ons O/16-span met hul uitstekende 8–5 oorwinning! Julle harde werk en spanwerk het beslis vrugte afgewerp. Ons is trots op julle! πŸ’šπŸ†

πŸ’› Saam teen boeliery.Vandag het ons Graad 4–12 leerders saam opgestaan vir vriendelikheid, respek en insluiting.By Vente...
05/05/2026

πŸ’› Saam teen boeliery.
Vandag het ons Graad 4–12 leerders saam opgestaan vir vriendelikheid, respek en insluiting.

By Ventersdorp Gekombineerd kies ons om ’n skool te bou waar almal veilig en gewaardeer voel. πŸ–€



πŸ’› Together against bullying.
Today our Grade 4–12 learners took a stand for kindness, respect and inclusion.

At Ventersdorp Gekombineerd, we choose to build a school where everyone feels safe and valued. πŸ–€

πŸ“’ VAKATURES BESKIKBAARVentersdorp Gekombineerde Skool het die volgende poste beskikbaar:πŸ“š Permanente pos: β€’ Engels FAL (...
21/04/2026

πŸ“’ VAKATURES BESKIKBAAR

Ventersdorp Gekombineerde Skool het die volgende poste beskikbaar:

πŸ“š Permanente pos: β€’ Engels FAL (Gr. 4–7)
β€’ Skeppende Kuns (Gr. 7)

πŸ“˜ Tydelike pos (3 maande): β€’ Graad 3

πŸ“… Sluitingsdatums: β€’ 28 April 2026
β€’ 4 Mei 2026

πŸ“© Stuur jou CV na: [email protected]

✨ KOMAAN: WIE WIL, DIE KAN!

Boek jou kaartjies vandag! 🌸✨Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by ons spesiale Damesoggend – ’n tyd van inspirasie...
14/04/2026

Boek jou kaartjies vandag! 🌸✨
Ons sien uit daarna om jou te verwelkom by ons spesiale Damesoggend – ’n tyd van inspirasie, samesyn en bederf. Moenie uitmis nie! πŸ’–

Ventersdorp, ek sien uit na 'n baie lekker kuier saam al julle awesome vroue.
Save the date.
Sit aan die ketel - Amptelike Blad -
www.sitaandieketel.co.za

Address

34 Visserstraat
Ventersdorp
2710

Opening Hours

Monday 07:30 - 15:00
Tuesday 07:30 - 15:00
Wednesday 07:30 - 15:00
Thursday 07:30 - 15:00
Friday 07:30 - 15:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ventersdorp Gekombineerd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Ventersdorp Gekombineerd:

Shortcuts

Share

Category