Boek Buddies

Boek Buddies Leessentrum en meer in Ventersdorp

08/01/2019
29/01/2018

By BOEK BUDDIES Leessentrum word daar eerstens op die grondslagvaardighede van lees gefokus. Dit is daardie boublokkies van ontwikkeling wat eintlik in plek moet wees nog voor die kind begin leer om te lees. En vandag kan ons spog met Zander wat so mooi lees in Graad 2!!!

Skryf nou in vir 2018!!!!! Januarie se evaluering is GRATIS!
06/01/2018

Skryf nou in vir 2018!!!!! Januarie se evaluering is GRATIS!

Gratis evaluering slegs geldig vir Januarie 2018!!!!
19/12/2017

Gratis evaluering slegs geldig vir Januarie 2018!!!!

19/12/2017

Boek buddies, leessentrum bied individuele aandag aan leerders wat sukkel met konsentrasie, leertegnieke, leesspoed, begrip en ander leerprobleme of struikelblokke in die klaskamer.

Deur gebruik te maak van pret oefeninge en speletjies help ons om u kind voor te berei vir sukses regdeur sy/haar skoolloopbaan.

Address

Ventersdorp

Opening Hours

Monday 14:00 - 16:00
Tuesday 14:00 - 16:00
Wednesday 14:00 - 16:00
Thursday 14:00 - 16:00

Telephone

0797544926

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boek Buddies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share